Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

1 Milkwood

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milkwood-rylaan 1, Zimbali Coastal Estate, Zimbali, 4418, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R7 255 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

1 Milkwood is 'n elegant ontwerpte huis op 'n groot en eksklusiewe perseel met 'n welige woud en lieflike uitsigte. Hierdie villa is op die Zimbali Coastal Estate geleë en is ideaal vir 'n gesinswegbreek aangesien dit met pragtige uitsigte oor die landgoed spog en 'n plonspoel het.

Dié villa met lugversorging bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, dubbelwasbak en toilet. Die tweede en derde slaapkamers het albei 'n koningingrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die vierde slaapkamer. Die vyfde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede badkamer het 'n bad en 'n stort, terwyl die derde badkamer 'n stort het. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die ruim oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër beskikbaar. Die kombuis lei na 'n eetarea met oorgenoeg sitplek. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. 'n Kantoorarea is ook beskikbaar.

Verder is daar 'n knus TV-area met gemaklike sitplek. Die stapeldeure lei na 'n groot stoep met gemaklike meubels. Hierdie stoep lei na 'n houtdek met 'n uitnodigende swembad. Daar is 'n tweede stoep met 'n etenstafel en 'n ingeboude braai. Daar is veilige parkeerplek in 'n dubbelmotorhuis en 4 ekstra parkeerplekke beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Roxanne Geverifieer

Eiendomme 22

Resensies 12

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Milkwood-rylaan 1, Zimbali Coastal Estate, Zimbali, 4418, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R7 255
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R7 255
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milkwood-rylaan 1, Zimbali Coastal Estate, Zimbali, 4418, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8f62b425379d23d1db5dd2063a3c41f83a8a103ea41ea12d2608188ad63c85148f99013447f1761149da7559a894bb987c65?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 255 per nag (plek vir 10) 1 Milkwood Drive Zimbali Coastal Estate 4418 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.5578442 31.1975442

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang