Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

1 Milkwood Drive

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milkwood-rylaan 1, Zimbali, Ballito, Durban, 4422, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R8 894 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

1 Milkwood Drive is 'n luukse tripelverdieping-gesinshuis in die bekende Milkwood-weg in die hartjie van die unieke, inheemse Zimbali-woud. Die huis spog met 'n see-uitsig en 'n privaat randvloei-swembad.

Die huis bied slaapplek aan 10 volwassenes, 1 baba en 'n kind onder die ouderdom van 12. Verblyf word in 5 slaapkamers gebied. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n bababedjie en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n matras vir 'n kind. Van die oorblywende 3 slaapkamers het 2 elk 'n koningingrootte-bed en die laaste een 'n koningingrootte-bed. Al die slaapkamers het lugversorging. Die huis beskik oor 3 badkamers, waarvan 2 en suite is en die laaste een 'n aparte badkamer. Daar is ook 'n buitestort.

Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die groot oopplan-eetarea lei na 'n stoep met 'n braai en 'n boma met 'n vuurput. Die huis het ook 'n kroeg en bioskoop-/TV-kamer.

Daar is ook slaapkwartiere in die kelder met 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n aparte ingang. 'n Voltydse skoonmaker woon in hierdie area.

Buite is daar 'n randvloei-swembad, Jacuzzi op die boonste verdieping en 'n pragtige see-uitsig.

Kamer-opset

Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderbedjie
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbed vir 1
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet met bidet
Badkamer 2

Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet
Badkamer 4

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv

Resensies

3.3/ 5

Gebaseer op 2 resensies


Netheid
3.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
1.5
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.3/5

Pamela Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 2

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Milkwood-rylaan 1, Zimbali, Ballito, Durban, 4422, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 1 Milkwood Drive het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R8 894
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R8 894
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milkwood-rylaan 1, Zimbali, Ballito, Durban, 4422, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA19caa7c1d534b8f05b2552d8a423127c914a0a002476b3ef95fe46610400a1cb1f827e58e88d9efa130bf0923ec3f66a94a2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 894 per nag (plek vir 10) 2 5 1 4 1 Milkwood Drive Zimbali 4422 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.557757922601 31.19669688938

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang