Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

10 Cambridge Home Stay

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Geen kinders onder 14
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cambridge-weg 10, Parklands, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

10 Cambridge Home Stay is 'n lieflike selfsorgvakansiewoonstel met 'n privaat ingang. Dit vorm deel van die eienaar se hoofhuis in 'n stil, lowerryke woonbuurt in Parklands, Kaapstad. Die woonstel bied slaapplek aan 3 gaste.

Die kamer op die onderste verdieping het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet, asook 'n wasmasjien. Die kamer op die boonste verdieping bied slaapplek aan 1 gas en het 'n enkelbed sowel as 'n badkamer onder met 'n stort, bad en 'n toilet.

Die kombuis op die onderste verdieping is met 'n gasoond en -stoof, yskas-vrieskas, lugbraaier en mikrogolfoond toegerus. Die sitarea het 'n slim-TV waarop gaste kan hul eie intekenbesonderhede kan gebruik. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Verder is daar 'n gedeelde swembad en die eienaar het 2 vriendelike, mediumgrootte honde op die perseel. Honde met goeie maniere is welkom, mits daar vooraf gereël word.

Die woonstel is gerieflik naby die MyCitybus-roete geleë en bied maklike toegang tot verskeie areas in Kaapstad, van die middestad tot Melkbosstrand. Dit is net 5 km vanaf Eden on the Bay en bied 'n pragtige uitsig op Tafelberg. Daar is 'n verskeidenheid restaurante om van te kies.

Kamer-opset

Slaapplek vir 3 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Riana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Cambridge-weg 10, Parklands, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink 10 Cambridge Home Stay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Geen kinders onder 14
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cambridge-weg 10, Parklands, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA32f47556af83eb9bffb5df7993c416bbd8dec427a725c52139db8f6bdc3571cc838089d9062b6a8c0d4ba62e9da85073fa28?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 3) 3 5 1 5 10 Cambridge Road Parklands 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.8185378 18.501286479237

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang