Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

10 Driftwood

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Anneri V
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Beautiful en relaxing. Stunning view, baie vriendelike en hulpvaardige diens. Naby aan restaurante en winkels. Netjies en skoon. Naby sodat jy die branders kan hoor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Natasha
10 Driftwood
Dankie, bly julle het dit geniet

Elize A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Wonderlik. Ruim en netjies. Goed toegerus met alle geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Natasha
10 Driftwood
Bly julle het dit geniet.

Vicky A
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jul 2023

Baie lekker gekuier. 10 Driftwood het die mooiste uitsig. Jy kyk op die strand uit, hoor heeltyd die branders, dis so lekker. Dis op die 3rde vloer. Die wasmasjien en tuimeldroër is baie gerieflik, baie dankie. Die ligte wat altyd werk, met loadshedding en al, is 'n lekker bonus, bitter dankie. Ons sal net graag vir elke bed 'n lekker dik kombers aanbeveel vir indien dit nodig sou wees, die dekens is baie dun, en dit was koel in die aande. Al nadeel: Die hoofslaapkamer se dakwaaier raas baie, kan nie slaap met hom aan nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Natasha
10 Driftwood
Bly julle het dit geniet. Dankie, ons kyk beslis na die dinge wat jy genoem het.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Natasha Geverifieer

Eiendomme 36

Resensies 177

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 56B, Ballito, Dolfynkus, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA060619bfbd370e3293093db5c3176c3fa761a0e23b4301a4e6eea785352095b3a5f05073c5a108b325d32b5a2d6613364c85?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 56B Compensation Beach Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -29.540529682363 31.218566317444

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang