Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

10 Keet Street

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Adele Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir 10 Keet Street
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Luckmore G - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luckmore G

Awesome.

It was good. I really enjoyed.

Casey H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casey H

Wonderful.

Such wonderful hosts! We really enjoyed our stay.

Trienkie P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trienkie P

Lekker gebly, en alles super skoon en netjies.

Adele is 'n fantastiese, vriendelike mens. Uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel. Beveel haar 100 persent aan.

Rozane H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozane H

Heerlike rustige atmosfeer en superskoon. Aangename gesin.

Verblyf was perfek. Meer as wat ons nodig gehad het vir 'n bekostigbare prys. Gesin is vriendelik en hulpvaardig. Verblyf is naby die hoofweg, winkels, eetplekke, garages, ens.

Bianca B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bianca B

Ontspanne.

Eienaar het ons ontmoet, was baie vriendelik en opgewonde om ons te sien. Net TV het geen sein gehad, maar dit het ons nie veel gepla nie.

Annette G - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette G

Baie netjies en ruim!

Ons het baie lekker gebly en was bederf met 'n sjokolade op die kussing! Sal definitief weer daar gaan bly wanneer ons weer 'n troue bywoon in die area.

Johann P - Jul 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann P

Uitstekend. Vriendelik en gasvry. Hoogs aanbevole.

Ligging in rustige gedeelte van die dorp met sekuriteit.

Lyndle D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lyndle D

Best place to stay in Humansdorp everything is 5 star! Thanks once again to the owners.

This place is stunning everything there is 5 star! And once again thanks to the owners for everything.

Jaco C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco C

Gasvry, vriendelik en behulpsaam.

Jy het vrye toegang tot lapa en braaigeriewe. Kan daaraan dink om 'n enkelbed in te sit aangesien daar heelwat spasie is en vakansiegangers baie male drie persone is. Wat ook in hulle guns tel is dat jy heeltemal privaat is. Daar is ook veilige onderdakparkering agter 'n elektriese hek wat 'n baie groot pluspunt is. Weereens baie dankie aan die gasheer en gasvrou vir hulle vriendelikheid.

Thania E - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thania E

Heerlik.

Die gasheer en vrou baie vriendelik. Pragtige ruim kamer. Alles perfek, netjies en skoon. Sal enigiemand aanbeveel om daar tuis te gaan.

Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 050
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keetstraat 10, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb7a62add858c4798ab7437e4b38d0a7bdae552e99f44e60117682b3bc1ea59b9f6d217b6d5bdeeea60aa435b381d083aa96f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 4 mense 10 5 1 5 10 Keet Street Humansdorp 6300 Oos-Kaap 021 201 8901 10:00-20:00 10:00 -34.028867 24.778897

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang