Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

10 Windell Self Catering Accommodation

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 109 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Debbie V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Convenient, clean, very comfortable. Great choice for us as we were playing golf at Durbanville Golf Course. Also close to some great wine estates and restaurants.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liani S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Kan vir seker aanbeveel - veilig, netjies en skoon. Skoon netjiese verblyf. Heerlike oornagplekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus I
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie gerieflik en lekker. Skoon, gerieflike en netjiese akkommodasie. Word hoog aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Stil, rustig, veilig en silwerskoon! Alhoewel ons letterlik elke aand net daar geslaap het, was dit regtig aangenaam en rustig. Ons sal vir seker weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edwin D
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Baie netjies en sentraal geleë. Die eenheid was baie netjies en goed toegerus, en ons is vriendelik ontvang. Ek sal beslis weer daar aanklop in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Wonderlik. Ons het baie lekker gebly, pragtige netjiese plek. Sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theunis N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Fantasties. Die plekkie en mense was fantasties! Ligging uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Stil, goed geleë. Heerlike plek, met net wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wynand K
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

Perfekte ligging, stil en rustig. Baie netjies en goed toegerus. DSTV sou regtig nice gewees het of 'n slim-TV om jou eie kanale te kan kyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene H
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Sal vir enigiemand die verblyf aanbeveel. Ons het heerlik gebly, alles was baie netjies en skoon, vriendelike diens en baie sentraal geleë. Sal verseker weer van die verblyf gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 109

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Windell-straat 10, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjNdsLRT8JQn65D0hheGBK00HDtcEzdFkcu5MNqkn2YQ98f3CKb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 109 5 1 5 10 Windell Street Durbanville 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.83184 18.65316

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang