Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

10 Windell Self Catering Accommodation

  • Kapasiteit: 9 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Windell-straat 10, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

10 Windell Self-Catering Accommodation is in die hartjie van Durbanville geleë. Hierdie verblyf-opsie bied stil en rustige eenhede wat ideaal geleë is 5 minute vanaf Durbanville Gholfbaan en Durbanville Hospitaal.

Verblyf bestaan uit 1 gesinskamer, 1 driepersoonskamer, 1 dubbelkamer en 1 tweepersoonskamer. Hulle het almal en suite-badkamers wat toegerus is met storte en volledig toegeruste kombuisies vir selfsorg, elk met 'n yskas, tweeplaatstoof, mikrogolf en ontbythoekie. Ander geriewe sluit 'n privaat ingang, lugversorger en TV met 'n Oopsig-dekodeerder in met meer kanale om van te kies. Beddegoed en handdoeke word ook voorsien.

Beperkte parkeerplek is beskikbaar op die perseel teen geen ekstra koste nie.

10 Windell Self-Catering Accommodation is stapafstand vanaf Durbanville se sakekern waar jy goeie restaurante, banke en winkels soos Woolworths Food, Checkers en Pick and Pay sal vind. Dit is 5 minute se ry vanaf Durbanville Hospitaal en baie naby die Durbanville wynplase en groot winkelsentrums. Dit is ongeveer 25 minute se ry vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe en die strande van Bloubergstrand en Melkbosstrand.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 106 resensies vir 10 Windell Self Catering Accommodation
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 106

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Windell-straat 10, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink 10 Windell Self Catering Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Windell-straat 10, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjNdsLRT8JQn65D0hheGBK00HDtcEzdFkcu5MNqkn2YQ98f3CKb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 106 5 1 5 10 Windell Street Durbanville 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.83184 18.65316

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang