Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

1000 Dae Beachfront House - 16 Sleeper

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Candice R
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Ongelooflike mooi verblyf. Dit was beslis nog die beste plek wat ek bespreek het. Baie dankie Carina vir die wonderlike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carina
1000 Dae Beachfront House - 16 Sleeper
Baie baie dankie! So lekker om so mooi boodskap te kry! Hoop ons sien julle gou weer!

Denise S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Lovely. The hot water was the only challenge in the showers as there was none. Luckily, no one minded a cold shower. The friendliness and helpfulness of the host and the two ladies was outstanding. We will certainly be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizeth V
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Heerlik gekuier by 1000 Dae! Die vakansiehuis 1000 Dae nooi jou in en laat jou gemaklik ontspan. Dit is skoon, netjies, stylvol en gemaklik. Die dekor is regtig 'n plesier om na te kyk en die versiering teen die muur is interessant om te lees. Dit is by die see en 2 minute se stap na heerlike eetplekke. Ons was 14 mense. Die huis is uitstekend toegerus. Daar is meer as genoeg breekware om saam te kan eet, kos te maak, te braai en daar is lekker steakmesse ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Grant Joshua P
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Beste plekkie in die Baan. Absoluut een van die beste vakansie plekkies. Carina julle is uitstekend. Goeie prys. Goeie diens. Ons kom weer kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carina
1000 Dae Beachfront House - 16 Sleeper
Goeie Naand Joshua, julle groep was ‘n fees om te onthaal by 1000 Dae. Lekker mense met soveel respek. Dankie vir die ongelooflike gaste wat julle was. Ons kan nie wag vir julle kuier terug by ons nie.

Thereta (reta) K
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Okt 2023

The location is perfect and the house is well equipped. I highly recommend 1000 Dae Beachfront House - 16 Sleeper! It was an absolute pleasure to deal with Carina. Beautiful house with the most amazing views. Thanks for a magical stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Malcolm F
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Nov 2023

Amazing. Our stay was amazing, great views and lots of fun.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Carina
1000 Dae Beachfront House - 16 Sleeper
So so baie dankie! Hoop om julle gou weer te sien!

Danie W
Kort verblyf
4.4
Okt 2022

Ongelooflike lekker huis vir 'n groot groep mense. Baie dankie Karina vir 'n onvergeetlike kuier in jou pragtige huis. Ons familie het die pragtige ligging en goed toegeruste huis baie geniet. Dit is letterlik loopafstand van talle restaurante en Mykonos! Het 1000 Dae reeds aanbeveel by van ons vriende!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Carina
1000 Dae Beachfront House - 16 Sleeper
Baie Baie Dankie Dawie. Bly Julle het Julle kuiertjie by 1000 Dae geniet. Hoop Julle kom kuier gou weer.

Sylvia C
Kort verblyf
3.8
Mei 2022

House are well equipped. Excellent value for money if you are a group 16. We were only eight. Parking is a problem if you are a large group. A very nice house to kuier.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Daniel H
Kort verblyf
5.0
Jul 2021

Fantastiese huis, ongelooflike ligging. Medisyne vir die siel. Ons het so heerlik gemaklik in die beautiful huis as gesin gekuier en feesgevier. Uit die boeke verblyf en ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carina
1000 Dae Beachfront House - 16 Sleeper
Karin, baie dankie vir die goeie telling. Hoop om julle gou weer te sien. Ons huis is 'n huis van feeste en liefde.

Vimala P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2019

Loved it - it was welcoming and friendly - felt like I was home away from home. Will definitely go again if they will take me.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carina
1000 Dae Beachfront House - 16 Sleeper
Thank you again for another great rating. I am glad you enjoyed your stay. You are more than welcome to come back anytime.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Carina Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 13

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R9 000
per nag (plek vir 16)
Vanaf
R9 000
per nag (plek vir 16)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Casos-weg 10, Calypso Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA89b51c229cc2da35e7a3479ab0b1ca8e2711dbb82a5c3ba73aa07cf6635827f6735dbab36b38fb3a2cd5bfc98ac7bcf97e5f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 000 per nag (plek vir 16) 13 5 1 5 10 Casos Road Calypso Beach 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.051389717468 18.043414807375

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang