Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

1000 Dae Beachfront House - 16 Sleeper

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Casos-weg 10, Calypso Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R9 000 per nag (plek vir 16)

Beskrywing

1000 Dae Beachfront House - 16 Sleeper is in Calypso Beach, Langebaan, geleë en bied gehalteverblyf, ideaal geskik vir 'n groot gesin of groep vriende. Die huis is binne maklike bereik vanaf die strand, talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die ruim dubbelverdiepinghuis beskik oor 8 slaapkamers en bied slaapplek aan 16 gaste op 'n slag.

Seëlangs is die grondvloer-eenheid wat bestaan uit 'n hoofslaapkamer met 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 driekwartbeddens en die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed. Hierdie slaapkamers deel die gastebadkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die grondvloer beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof en oond, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die sitkamer op die grondvloer het gemaklike sitplek asook 'n TV met sekere DStv-kanale. Dit het ook 'n ingeboude braai waar gaste lekker saam 'n ete kan voorberei.

Padlangs is die boonste verdieping van die huis en beskik oor 4 slaapkamers. Daar is 3 slaapkamers, elk met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens en maak gebruik van die gastebadkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die boonste verdieping het ook 'n volledig toegeruste kombuis wat toegerus is met 'n stoof en oond, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Die sitkamer op die boonste verdieping het gemaklike sitplek asook 'n TV met volledige DStv. Dit het ook 'n ingeboude braai waar gaste lekker saam 'n ete kan voorberei.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel. Neem asseblief kennis dat die Jacuzzi slegs vir eienaar se gebruik is.

Kamer-opset

Kapasiteit: 16 Aantal kamers: 8 Aantal badkamers: 6
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 7
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 8
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet
Badkamer 4

Stort, Toilet
Badkamer 5

Stort, Toilet
Badkamer 6

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Kroegyskas

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Candice R
5.0
Ongelooflike mooi verblyf. Dit was beslis nog die beste plek wat ek bespreek het. Baie dankie Carina vir die wonderlike diens.
Jun 2024
Denise S
Saam met vriende
5.0
Lovely. The hot water was the only challenge in the showers as there was none. Luckily, no one minded a cold shower. The friendliness a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2023
Lizeth V
5.0
Heerlik gekuier by 1000 Dae! Die vakansiehuis 1000 Dae nooi jou in en laat jou gemaklik ontspan. Dit is skoon, netjies, stylvol en gemaklik. Die dekor...
Sien meer
Okt 2023
Grant Joshua P
5.0
Beste plekkie in die Baan. Absoluut een van die beste vakansie plekkies. Carina julle is uitstekend. Goeie prys. Goeie diens. Ons kom weer kuier.
Jul 2023
Thereta (reta) K
Saam met vriende
4.6
The location is perfect and the house is well equipped. I highly recommend 1000 Dae Beachfront House - 16 Sleeper! It was an absolute p...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Carina Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 13

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Casos-weg 10, Calypso Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink 1000 Dae Beachfront House - 16 Sleeper het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R9 000
per nag (plek vir 16)
Vanaf
Vanaf R9 000
per nag (plek vir 16)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Casos-weg 10, Calypso Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA89b51c229cc2da35e7a3479ab0b1ca8e2711dbb82a5c3ba73aa07cf6635827f6735dbab36b38fb3a2cd5bfc98ac7bcf97e5f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 000 per nag (plek vir 16) 13 5 1 5 10 Casos Road Calypso Beach 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.051389717468 18.043414807375

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang