Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

1002 Portico

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Athens-pad 3, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R990 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

1002 Portico is 'n pragtige selfsorgvakansiewoonstel in 'n veilige woonstelgebou met 'n asemrowende see-uitsig in die hartjie van Table View. Hierdie woonstel het lieflike warm kenmerke, wat dit 'n ideale opsie maak vir 'n kuswegbreek in die Moederstad.

Dié woonstel bied gerieflike slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Hierdie kamer het ook 'n TV vir vermaak. Gehalte linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n wasmasjien. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met sitplek vir 4 waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Deur die skuifdeure is 'n balkon met buitesitplek wat die perfekte plek is vir beide 'n oggendkoffie of 'n skemerkelkie in die aand terwyl jy ten volle ontspan en die see-uitsigte bewonder. Die ligging van hierdie woonstel is stapafstand vanaf die strand asook baie winkels en restaurante.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir 1002 Portico
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Nadia Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 60

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Athens-pad 3, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink 1002 Portico het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Athens-pad 3, Table View, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e754f42e83f3497df05d380af0156c1afd48338c092338a6430076217e1c223992d67c4d198871906eb80c439183e2ba6aa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 3 Athens Road Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.822828 18.478215

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang