Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

11 Coral Sands

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Eurika Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 90

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 44 resensies vir 11 Coral Sands
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Cara B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cara B

Lekker wegbreek.

Alles was perfek. Die eenheid is spoggerig en ons het niks kortgekom nie.

Dewald M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald M

Hierdie was ons 2de keer as gesin en ons het weereens baie lekker gebly.

Lekker vakansie verblyf.

Werner A - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner A

Ligging goed geleë. Netjies en skoon.

Die ligging is goed geleë. Die eenheid is netjies en skoon met al die geriewe.

Michelle N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle N

Very nice apartment, very homey. It felt like home, enough space.

See stars.

Shantal P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shantal P

An amazing stay, so well worth it.

Truly enjoyed my stay, very comfy and felt like home.

Paul M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul M

Baie netjiese plekkie. Dit het als vir 'n gerieflike vakansieplek.

Dit is naby als geleë. Baie netjies en baie gerieflik. Baie dankie. Ons het sommer baie lekker gekuier.

Silindelo S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Silindelo S

Wonderful place and friendly people, and safety is excellent.

Place is very neat and tidy. Keep it up.

Robert T - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Robert T

Pleasant and convenient but would have preferred a sea view.

The unit was clean and tidy with access to all DStv channels. All persons facilitating the handover over keys were most accommodating and pleasant.

Danny B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danny B

Very comfortable.

Location is good. Pitty we did not have a full sea view.

Hannetjie P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannetjie P

Lekker gerus, gerieflike woonstel.

Baie goeie diens, skoon en netjies. Woonstel is mooi ingerig. Al negatiewe punt is dat dit te ver is om te loop strand toe en nie 'n mooi see-uitsig het nie.

Sonja S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja S

Skoon, netjies, veilig en ten volle toegerus.

Lekker sentraal in Scottburgh en stapafstand van die swemstrand af.

Vera V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vera V

Fantastiese plek.

Pragtig binne met al die gerief moontlik. Mense het baie moeite gedoen met woonstel. Alles is pragtige en modern binne. Mens moet ry na die strand. Jonger mense sal kan loop. Ons het heerlik en in baie gerief hier gebly.

Bradley C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bradley C

Good location and great value for money.

Lovely location on the main street. Unit had 2 aircons with lots of gadgets (washer and dryer combination, icemaker, air fryer). Cleanliness can however be improved. And maybe a cleaning service could be offered at additional fee, but overall good value for money

Elize C - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elize C

Netjiese en skoon woonstel.

Ons kort kennisgewing bespreking het baie glad verloop. Die woonstel het ‘n paar probleme: Lugversorgerskompressor oorvloei op die stoep is foutief. Die stoepie word oorstroom met baie water. Die dubbelbed se matras is te sag. Slaapbank in sitkamer se matras is te dun. Die houtplanke word gevoel! Gemakstoele in die sitkamer sal ’n welkome opgradering wees.

11 Coral Sands se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ons het aandag gegee aan al die lugversorging en matras in slaapkamer. Let wel dat daar 'n ekstra matras is wat bo oor slaapbank pas indien gaste ongemaklik slaap.

11 Coral Sands
Meshack M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Meshack M

The stay was fine.

Have look at the cupboard under the sink, smells mould. We also had roaches in the house.

11 Coral Sands se terugvoer

Thank you for your feedback. Both problems mentioned have been attended to.

11 Coral Sands
Abri J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Abri J

Skokkend en teleurstellend.

Misleidende advertensie. Swak kliëntediens. Swak diens van eenheid.

11 Coral Sands se terugvoer

Dear Abri,

Our guests are very important to us at 11 Coral Sands and we go out of our way to accommodate their needs.

We, however, do apologize that you thought our advert was misleading but it clearly states on the description that it is a 1 bedroom apartment that can accommodate 4 guests, preferably 2 adults and 2 children. Our photos also shows the bedroom and double sleeper couch in the lounge. Our advert does not indicate anywhere that we are wheelchair friendly.

Despite your misconception, we went out of our way to find you alternative accommodation that suited your needs.

11 Coral Sands
Marcel H - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marcel H

Great place!

Nice cosy flat with all the amenities.

Nadia L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia L

Naweek wegbreek.

Dit was baie lekker en die plek is baie netjies en skoon. Sal beslis weer daar bly.

Paul N - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Paul N

Baie netjiese en goed toegeruste eenheid.

Die eenheid is goed toegerus en naby aan alles. Definitief waarde vir geld. Sal definitief aanbeveel.

Driekie V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Driekie V

Was heerlik. Lekker sentraal geleë.

Verblyf vir 14 dae gehad. Veilig. Skoon. Goed toegeruste woon-eenhede. Was aan die begin van die winter, so was 'n bietjie koud om die swembad te gebruik. Andersins was dit 'n heerlike vakansie. Baie dankie.

Juan V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan V

Excellent place!

Thanks so much for a stunning holiday. Thanks for all your friendliness and help.

Almerie V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Almerie V

Rustig en ontspannend.

11 Coral Sands is 'n ragtige eenslaapkamer-woonstel, loopafstand van die strand af, dis skoon en netjies en so rustig. Ek sal dit definitief aanbeveel as jy wil wegkom van die gejaag van die stad.

Odette F - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Odette F

A secret gem with every facility you need

We stay in Scottburgh every year to visit family and can say this is by the far the best place we have stayed in the town. With a now direct flight from the UK it meant we arrived at 8am and it was fantastic that we were able to get in straight away and have a shower and snooze after the long journey rather than having to hang around for hours until 2pm! The apartment is so clean and well equipped and with air-conditioning and a private balcony, proper kitchen with ice maker, washing machine etc it had absolutely everything we needed. We used the pool daily which was a lovely added bonus as was the DStv. We will be booking this for our next visit.

Tania D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania D

Dit was regtig 'n baie ontspanne atmosfeer met alles en meer.

Gerieflik naby aan verskeie winkels om te loop. Pragtige plek met alles wat jy nodig het en meer. Baie rustige atmosfeer. Volle DStv was ook 'n groot pluspunt. Was regtig heerlik!

Dewald M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald M

Perfekte plekkie vir 'n heerlike wegbreek.

Puik en vriendelike diens. Alles wat mens moontlik nodig kan hê is in die eenheid. Eenheid is netjies en smaakvol. Lugversorgers en wasmasjien en droeër was baie behulpsaam gewees. Ons was daar met twee kinders vir 11 nagte en was perfek vir ons gewees. Sal weer soontoe gaan.

Dirk D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk D

Rustig en ontspannend met pragtige natuurskoon as bonus.

Rustige omgewing en kompleks, veilig, geriewe is uitstekend. Ons het ons verblyf terdeë geniet en sal dit enige tyd aanbeveel.

Brett G - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brett G

Awesome.

Great accommodation, great value for money and great service.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Awesome.

Lekker akkommodasie, goeie waarde vir geld en goeie diens.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Theunis D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theunis D

Netjies skoon, modern met alles wat jy nodig het om vir jouself te sorg.

Netjiese, veilige woonstel, baie sentraal geleë, naby strand, inkoopsentrum en eetplekke.

Deon S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon S

Eenheid netjies en skoon.

Dankie Eurika en Avanti vir julle gasvryheid en moeite om alles in orde te kry voor ons aankoms.

Vanessa V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa V

Fantasties.

Baie netjies en skoon eenheid.

Tammy A - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tammy A

Home away from home.

Absolutely beautiful, clean, neat and tidy flat. Home away from Home. Allocated in a great spot that you can still hear the sound of the ocean. Will definitely recommend to family and friends.

Carla V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla V

Wonderlike plekkie om weg te breek.

Wonderlike omgewing, lekker weer, lekker vakansie.

Cornell J - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornell J

Awesome place, value for your money.

It was the most amazing stay we ever had on vacation, and the unit was super clean and tidy. Will definitely be back in future. Thank you for the friendly and helpfulness.

Lucinda P - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucinda P

Skoon en netjies luuksheid.

Baie dankie vir 'n fantastiese plekkie. 'n Mens het nodig om te rus en daar was van wasmasjien tot tuimeldroër, haardroër, slow cooker, suiker en koffie en lugversorging. Die plek was skoon, het lekker geruik en die beddegoed was ook skoon en netjies. Ek het gevra dat hulle die handdoeke Donderdag kom ruil omdat dit bewolk en reënerig was - een paar badhanddoeke was bietjie min vir 8 dae. Sonder enige moeite is skoon handdoeke vroeg die oggend afgelewer. Dis 'n seën om sulke diens te kry en met vakansie wil 'n mens nie sukkel nie. Coral Sands voldoen aan al 'n mens se behoeftes.

Andre S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S

Onbeskryflik heerlik!

Die skoonste en mooiste eenheid nog. Eienaar uitermate vriendelik. Elke moontlike toerusting. Kunstige versierings met kleure wat pas. Silwerskoon. Hiper netjies. Alle TV-kanale! Sal elke jaar hier kom bly.

Nadia V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia V

Baie lekker.

Die plek was baie skoon en netjies. Ons was verbaas toe ons daar inloop, dis baie luuks en die eienaars het uit hul pad gegaan om dit baie gerieflik te maak. Dit het gevoel of ons in 'n hotel bly. Baie lekker!

Gordon M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gordon M

Will be back.

My wife and I will be back. A very impressively furnished place that was neat and near everything you could want. Thanks for a great stay.

Nico J - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico J

Uiters skoon en netjies, met als wat jy nodig het!

Die eenheid is ideaal vir 2 persone. 2 ekstra mag dalk beknop wees. Modern, skoon en netjies.

Leanne S - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanne S

We had a wonderful weekend away!

11 Coral Sands is a well maintained, fully equipped, clean unit. Nice and close to the beach and has everything needed for a family of 2 adults and 2 small kiddies. We loved our time away!

11 Coral Sands se terugvoer

Dear Leanne,

Thank you for being such great guests. We are so glad you enjoyed your stay and hope to see you back soon.

11 Coral Sands

11 Coral Sands
Joseph F - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joseph F

Netjies, baie skoon en rustig.

Dit was 'n heerlike kuiertjie in 'n baie skoon en netjiese verblyfplek. Ons sal dit regtig aan ons vriende en familie aanbeveel.

Caron L - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Caron L

Neat, modern and spotless accommodation.

Such a pleasure to stay in a clean, modern flat. Friendly and efficient caretaker on arrival. Flat is well equipped for comfortable stay.

Lizette B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette B

Die woonstel is netjies en het alles wat jy nodig het.

Hierdie was beslis die lekkerste vakansie verblyf wat ons al gehad het. Ons sal dit aanbeveel vir enige klein gsinne. Dit is netjies en het alles wat jy benodig. Die strand en restaurante is naby en jy kan selfs 'n stappie vang. Ek en my man het alleen gegaan, maar ek glo dit sal self nog gemaklik wees met twee klein kinders.

Ilze J - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze J

Waarde vir geld.

Dit is 'n skoon, netjiese en moderne woonstel. Die swembad in die kompleks is 'n bonus, veral as jy van die strand af kom. Alles is aan gedink in die eenheid, van eetgerei tot 'n ysmaker wat 'n wenner was. Die stand is 'n entjie van die woonstel af, maar daar is parkeerplek om af te ry. Het dit baie geniet en het baie lekker gebly.

Wayne S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne S

Baie netjies.

Het baie lekker gebly. Dis 'n pragtige, netjiese plekkie met alles wat jy nodig het.

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Scottstraat 177, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcKNSfmLDseN6pWvYiq8ewprv99pXibxRvIKo99g7dex1Rv2Zt9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 44 5 1 5 177 Scott Street Scottburgh 4180 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.28210622373 30.756466201327

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang