Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

11 Gowrie Lane, Dunkirk Estate

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Salt Rock-weg 1, Dunkirk Estate, Ballitoville, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R3 450 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

11 Gowrie Lane, Dunkirk Estate is 'n gesinshuis op Dunkirk Estate in die bekoorlike Ballitoville aan KwaZulu-Natal se Noordkus. Die subtropiese klimaat verseker heerlike weer, wat dit 'n ideale bestemming maak vir 'n gesin of groep vriende regdeur die jaar.

Dié huis met lugversorging beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die laaste slaapkamer het ook 'n dubbelbed, en die gastebadkamer het 'n stort.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n etenstafel met stoele en 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank en TV. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, yskas-vrieskas, breekware, eetgerei, wasmasjien en skottelgoedwasser toegerus.

Veilige parkeerplek en gratis WiFi is ook beskikbaar. Buite is daar 'n etenstafel en stoele wat die ideale omgewing vir maaltye bied aangesien dit 'n mooi uitsig het.

Gaste het volle toegang tot die landgoed se gemeenskaplike swembad en braai-area. Dunkirk Estate sluit 'n kinderspeelgrond, 'n piekniekarea en voldagsekuriteit in.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 37

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Salt Rock-weg 1, Dunkirk Estate, Ballitoville, 4399, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 450
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 3 450
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Salt Rock-weg 1, Dunkirk Estate, Ballitoville, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA82766133f81d10c76685a379b189d8bf4817d428514845e9f9c4b3412c0bfd91e08294926fc04975865da705028df91cfc1f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 450 per nag (plek vir 6) 1 Salt Rock Road Dunkirk Estate 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.488777 31.2342314

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang