Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

119 Sawubona

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Forestwood-rylaan, Zimbali Estate, Ballito, 4439, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R7 300 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

119 Sawubona is 'n pragtige losstaande huis in die Forestwood-area van Zimbali Estate en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf wat deur pragtige groen omring word. Hierdie huis is die ideale opsie vir familie en vriende wat vakansieverblyf soek.

Dié huis beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n aparte toilet en beid slaapplek aan 8 gaste. Die eerste en tweede slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Die opwaskamer het 'n skottelgoedwasser en 'n opwasarea. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike rusbanke en 'n TV. Die huis het 'n tweede sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV.

Die huis lei na 'n stoep met oorgenoeg buitemeubels en braaigeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar. Hierdie huis is ideaal vir gesinne wat die beste van Zimbali wil geniet en spog met 'n gemeenskaplike swembad en sitareas wat stapafstand vanaf die huis is.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 4

Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Marion Geverifieer

Eiendomme 34

Resensies 4

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Forestwood-rylaan, Zimbali Estate, Ballito, 4439, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R7 300
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R7 300
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Forestwood-rylaan, Zimbali Estate, Ballito, 4439, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA82663008ecdd9e401807e3b36beccfbc257645c89ad538f1d787b56d61a390815e2053f4b619ef6327a709a1afd6d3414733?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 300 per nag (plek vir 8) Forestwood Drive Zimbali Estate 4439 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.553052426784 31.198230460767

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang