Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

13 Bonamic

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Hester D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Die woonstel is goed geleë met 'n pragtige see-uitsig - goed toegerus. Die woonstel is goed geleë met 'n pragtige see-uitsig! Die stoep met ingeboude braai was heerlik om te gebruik - veral omdat die roosters mooi skoon was. Niks het kortgekom nie - baie goed toegerus. Die twee slaapkamers, twee badkamers en twee toilette maak dit gerieflik indien jy sou deel met kinders of selfs nog 2 volwassenes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Baie lekker gebly - net wat ons nodig gehad het. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Vir 'n 22ste huweliksherdenking was dit baie rustig. Ons het elke oggend op die balkon ontbyt gehad terwyl ons die mooiste see-uitsig gehad het, waaroor ons die dolfyne in die water kon sien baljaar. So spesiaal. Baie rustig en "cozy". Mooiste see-uitsig op die balkon. Baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Sep 2024

Fantastiese plekkie! Ons het baie lekker daar gebly, die mense is vriendelik. Fantastiese plekkie! Ons het baie lekker daar gebly, die mense is vriendelik. Ons sal definitief weer van die plek gebruik maak, net 'n paar dinge/voorstelle. 1. Daar was geen mop of besem gewees nie, so ons moes gaan koop om die plekkie skoon te maak. 2. Die hoof slaapkamer se deurkoesyn bo het op dag 1 afgebroke toe ons die deur toe maak (die klammigheid in die lug het die skroefies geroes en toe breek dit af, ek het stainless steel skroefies gaan koop en dit teruggesit). 3. Indien moontlik kan ek voorstel dat julle 'n wasmasjien kan insit, omdat ons 2 klein kinders onder 4 het, moes ons in die week 2 keer van 'n laundromat gebruik maak wat verskriklik duur was. 4. My dogtertjie het per ongeluk een van die wyn glase van die tafel af gestamp, ons het hom ook vervang. 5. Daar was geen spaar beddegoed gewees nie, weereens met die kiddies het hulle op die beddegoed gemors en ons moes dit ook na die laundromat toe vat om skoon te maak. 6. Daar is geen WiFi, ons sal voorstel om dalk 'n Smart TV met WiFi in te sit, veral vir winderige en reënerige dae. Dit is moeilik om kinders besig te hou as hulle nie TV kan kyk nie, die OpenView is okay, maar na 'n paar ure se TV kyk herspeel hulle ook die hele tyd alles en die kinders en ons het bietjie verveeld geraak en in die mall gaan rondloop. Verder kan ons glad nie kla nie, die plekkie was regtig fantasties gewees om by te bly. Groete.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marna D
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jan 2024

Klein stukkie hemel. Ons as familie het baie lekker gebly en gekuier. Die huis is perfek, maar het 'n paar klein goedjies wat dalk bygesit kan word om die plekkie meer in te rig.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Shanice R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

Beautiful view. Absolutely stunning view and it is clean. The apartment was very safe, secure, and beautiful. Close to the beach and the kids simply loved it. The service is on the spot with very kind and friendly assistance. Will definitely go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Khulani B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Awesome. Awesome stay, appreciated services.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mthokozisi K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2023

We had a wonderful stay, place was clean and quiet. We had a wonderful stay, place was clean and quiet. Nice host too.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zuzaan G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Baie lekker. Die plek was baie baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Aircon sal 'n bonus wees en ook die meubels vervang met sleeper couch of beter stel. Headboard in main room skilfer af. Bedkassie dalk langs bed sit. Net paar bogenoemde goedjies dalk vervang, maar was 'n lekker kuier en die plek is netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Monique Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R550
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Queen-straat 33, Bonamic Eenheid 13, Manaba Beach, 4276, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0b74d39346c18cd4dd88b480a1fcfd8b1059fc8693b5e72cec03bacead0639180f399bbc73c64c5bbfa2e9858734b0479442?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 4) 25 5 1 5 44 Queen Street Bonamic unit 13 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-15:00 10:00 -30.850114 30.382816

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang