Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

13 Bonamic

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Monique Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 25 resensies vir 13 Bonamic
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Hester D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester D

Die woonstel is goed geleë met 'n pragtige see-uitsig - goed toegerus.

Die woonstel is goed geleë met 'n pragtige see-uitsig! Die stoep met ingeboude braai was heerlik om te gebruik - veral omdat die roosters mooi skoon was. Niks het kortgekom nie - baie goed toegerus. Die twee slaapkamers, twee badkamers en twee toilette maak dit gerieflik indien jy sou deel met kinders of selfs nog 2 volwassenes.

Andre D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D

Baie lekker gebly - net wat ons nodig gehad het.

Sien sterre.

Cindy H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy H

Vir 'n 22ste huweliksherdenking was dit baie rustig.

Ons het elke oggend op die balkon ontbyt gehad terwyl ons die mooiste see-uitsig gehad het, waaroor ons die dolfyne in die water kon sien baljaar. So spesiaal. Baie rustig en "cozy". Mooiste see-uitsig op die balkon. Baie skoon en netjies.

Nico T - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nico T

Fantastiese plekkie! Ons het baie lekker daar gebly, die mense is vriendelik.

Fantastiese plekkie! Ons het baie lekker daar gebly, die mense is vriendelik. Ons sal definitief weer van die plek gebruik maak, net 'n paar dinge/voorstelle. 1. Daar was geen mop of besem gewees nie, so ons moes gaan koop om die plekkie skoon te maak. 2. Die hoof slaapkamer se deurkoesyn bo het op dag 1 afgebroke toe ons die deur toe maak (die klammigheid in die lug het die skroefies geroes en toe breek dit af, ek het stainless steel skroefies gaan koop en dit teruggesit). 3. Indien moontlik kan ek voorstel dat julle 'n wasmasjien kan insit, omdat ons 2 klein kinders onder 4 het, moes ons in die week 2 keer van 'n laundromat gebruik maak wat verskriklik duur was. 4. My dogtertjie het per ongeluk een van die wyn glase van die tafel af gestamp, ons het hom ook vervang. 5. Daar was geen spaar beddegoed gewees nie, weereens met die kiddies het hulle op die beddegoed gemors en ons moes dit ook na die laundromat toe vat om skoon te maak. 6. Daar is geen WiFi, ons sal voorstel om dalk 'n Smart TV met WiFi in te sit, veral vir winderige en reënerige dae. Dit is moeilik om kinders besig te hou as hulle nie TV kan kyk nie, die OpenView is okay, maar na 'n paar ure se TV kyk herspeel hulle ook die hele tyd alles en die kinders en ons het bietjie verveeld geraak en in die mall gaan rondloop. Verder kan ons glad nie kla nie, die plekkie was regtig fantasties gewees om by te bly. Groete.

Marna D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marna D

Klein stukkie hemel.

Ons as familie het baie lekker gebly en gekuier. Die huis is perfek, maar het 'n paar klein goedjies wat dalk bygesit kan word om die plekkie meer in te rig.

Shanice R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shanice R

Beautiful view.

Absolutely stunning view and it is clean. The apartment was very safe, secure, and beautiful. Close to the beach and the kids simply loved it. The service is on the spot with very kind and friendly assistance. Will definitely go again.

Khulani B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Khulani B

Awesome.

Awesome stay, appreciated services.

Mthokozisi K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mthokozisi K

We had a wonderful stay, place was clean and quiet.

We had a wonderful stay, place was clean and quiet. Nice host too.

Zuzaan G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zuzaan G

Baie lekker.

Die plek was baie baie lekker.

Karin S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin S

Aircon sal 'n bonus wees en ook die meubels vervang met sleeper couch of beter stel.

Headboard in main room skilfer af. Bedkassie dalk langs bed sit. Net paar bogenoemde goedjies dalk vervang, maar was 'n lekker kuier en die plek is netjies.

Namhla Z - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Namhla Z

I was on retreat and I got exactly what I wanted, even though there was a communication breakdown when I was at the gate.

I had to wait for an hour, but then things got better afterwards. When I arrived, my battery was already dying, but I managed to call the office to notify them. I was on the same street just looking for a house number. They told the lady there to wait for me, but I think she only checked the gate once. After that, she never checked again, so I had to stay there for the whole hour until I asked a stranger to make calls.

Samke Z - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samke Z

Amazing, my family really enjoyed.

It was amazing. The view was absolutely beautiful, very close to the beach. The rooms were clean and everything that we needed was there, from the kitchen to the bedroom.

Linda C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda C

Everything needed was provided for a comfortable stay.

Tight parking spot, no bedside tables in main bedroom, headboard could do with an upgrade. The unit was perfect for myself and my son. We enjoyed the patio braai and view. Everything is close by. Lucien beach is the best. Had a great stay, would definitely come again.

Cassandra T - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cassandra T

It was a great weekend stay. The people are friendly and always willing to give a helping hand. Lovely, small place. Clean and tidy.

They could put a torch in for loadshedding.

Heilie V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heilie V

Die plek is reg vir jonk en gesondes.

Foto 12 en 13 verskil, altwee toilette se beweegruimte was baie nou en knaps. Die bad se spasie is nie geskik vir groot mense nie, ek is disabled en die 2de vloer was vir my baie ongemaklik.

Dayalan P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dayalan P

Was a good stay, but the lounge is not comfortable.

All is good except for the lounge suite. It was old and outdated, but more importantly, it was very uncomfortable. The foam or cushions were thin as can be. You cannot sit for more than 5 minutes and have pain.

Glurnis H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Glurnis H

We really enjoyed it. Will definitely book there again.

It was wonderful. The view, the space, the area. We loved it. My 3yr old loved the sleeper couch. She refused to sleep on the bed. Bedding was fresh and clean. Enough cutlery and plates to enjoy our stay. Close to everything that you might need on a vacay. No WiFi, we took our own router and TV stick and were happy we did. Just a few things. 1. No rag or bucket and mop for spills, we have a 3yr old (it was frustrating), please replace the broom. I'm not that short to use it. 2. Please put a lace curtain in the main bedroom, the guest from the unit next door look straight into the toilet. 3. Wow, the parking space is tight. Had to reverse in and scratched my car. 4. The curtains in the 2nd bedroom had mould spots. 5. Please put proper dish soap, that water plush

Belinda S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Belinda S

Location was good, but unit not good.

Pictures pasted on website are not the what you will get in the unit. The cooking utensils are disgusting.

Reagan P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reagan P

Totally excellent.

Great location. Just please look at installing DStv in the unit.

Hansie D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hansie D

Baie veilig en naby alles.

Die eenheid is baie naby aan die Spar, slaghuise, Tops en die strand geleë. Baie mooi uitsig en het water en krag wat ander strande nie gehad het a.g.v die ramp wat getref het nie. Lucia-strand is die skoonste op die oomblik langs die kus en is stapafstand van die eenheid af.

Ronel G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel G

Baie gerieflik. Lieflike uitsig en heerlike kuierplek op die stoep, als wat presies soos voorgestel.

Enigste probleem was die trappe aangesien een van die kuiergaste 'n heupbesering gehad het. Het dit moeilik gegaan, anders baie lekker gekuier en als is naby geleë. Sal definitief weer daar gaan bly, miskien 'n onderste woonstel bespreek dan.

Jj J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jj J

Fantasties.

Die woonstel het 'n uistekende uitsig oor die see en is naby aan al die strande en winkels, al probleem was die trappe maar verder is dit 'n uitstekende plek en ons gaan weer terugkom.

Bruce M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bruce M

Stunning view, very clean and easily accessible to all shops etc.

Value for money! Loved the fireplace on the balcony.

Karina B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karina B

Alles was gereed en baie netjies en balkon was lekker.

Het nie geweet of WiFi beksikbaar is nie.

Byron B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Byron B

Skoon en netjies. Waarde vir die geld wat betaal is.

Sorteer asb die TV en DStv uit. Ek het Vrydag versoek dat die DStv sorteer word, en niks het daarvan gekom nie. Die res van my verblyf was skaflik.

Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R550
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Queen-straat 33, Bonamic Eenheid 13, Manaba Beach, 4276, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0b74d39346c18cd4dd88b480a1fcfd8b1059fc8693b5e72cec03bacead0639180f399bbc73c64c5bbfa2e9858734b0479442?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 4) 25 5 1 5 44 Queen Street Bonamic unit 13 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-15:00 10:00 -30.850114 30.382816

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang