Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

13 Marion Road

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marionweg 13A, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R6 900 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

13 Marion Road is 'n bekoorlike drieverdiepingshuis in die hartjie van Ballito, met vinnige en gerieflike toegang tot nabygeleë winkelsentrums en swemstrande. Hierdie huis spog met merkwaardige argitektuur en weelderige dekor, terwyl dit die gerief en kwaliteit van die ideale vakansiehuis bied. Die huis beskik oor 5 slaapkamers en 5 badkamers wat slaapplek het vir 10 gaste.

Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer, 'n luilekker sitarea, vollengte vensters en 'n privaat balkon wat see-uitsigte bied. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed, terwyl die vierde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die vyfde slaapkamer het 'n dubbelbed, en suite-badkamer en 'n sitarea. Stort- en bad- of slegs stortgeriewe is in die badkamers beskikbaar.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die hoofleefarea het 'n TV en sitplek, terwyl die informele sitarea sitplek, 'n eetarea, kroeg, kaggel en 'n glasskuifdeur na die swembad het.

Gaste kan gratis WiFi, veilige parkeerplek, buitesitplek, 'n braai-area en 'n tuin met 'n oerwoudgimnasium geniet waar kinders kan speel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 10 mense 5 Slaapkamers 5 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Marion Geverifieer

Eiendomme 36

Resensies 4

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Marionweg 13A, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 6 900
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R 6 900
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marionweg 13A, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcffc4be0a608fda54b9c7bba47244db25bbddd9c02faff713c32b8a266cb756096a0c323999fa855620c30e590dbc2497f98?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 900 per nag (plek vir 10) 13A Marion Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.537226 31.2182555

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang