14 @ Bains Game Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Melissa Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 27
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Hennie B - Sep 2024
Algehele gradering
Good place to stay for the price.
Benita V - Jun 2024
Algehele gradering
Daar was sigaret as in laai van bedkassie en van die ligte het nie gewerk nie.
Magdalena R - Feb 2024
Algehele gradering
Kalmerend.
Marina D - Feb 2024
Algehele gradering
Perfect.
Torro Refrigeration A - Aug 2024
Algehele gradering
Aangenaam dankie.
Jolize J - Des 2023
Algehele gradering
Lekker vir korttermyn verblyf.
Markus D - Mrt 2023
Algehele gradering
Good
Quintin B - Apr 2023
Algehele gradering
Het plek bespreek vir 2 aande sodat ons die skou kon geniet in Bloemfontein.
14 @ Bains Game Lodge se terugvoer
Quintin, dis jammer dat jy ons nie ingelig het van wat jy hier geskryf het nie. Ons dra geen kennis hiervan en vra omverskoning! Wees gerus dat netheid en gemak baie belangrik is vir ons en dat ons gewoonlik baie goeie terugvoer kry oor die gerief van die kamer.
Deon S - Nov 2022
Algehele gradering
Frustrerend met aankoms en vertrek. Ontvangs weet nie van reëlings met betrekking tot sleutels vir eenheid nie.
14 @ Bains Game Lodge se terugvoer
Deon ons is jammer dit was jou ervaring. Dit kom egter as ‘n skok, want jy het geen van hierdie inligting aan ons gekommunikeer nie.
Leonora S - Des 2021
Algehele gradering
Aangenaam.
Andrea G - Sep 2021
Algehele gradering
Okay, but not really pet friendly.
Yolanda T - Apr 2021
Algehele gradering
Netjies, skoon en baie gerieflik.
14 @ Bains Game Lodge se terugvoer
Hi Yolanda, baie dankie dat julle by ons gebly het en ook vir jou resensie. Dit is lekker om sulke positiewe terugvoer te kry!
Schalk B - Okt 2021
Algehele gradering
Dit was gerieflik.
Veena P - Aug 2021
Algehele gradering
Die plek is waarde vir geld vir 'n paar dae. Netjies en veilig.
Jenny B - Mei 2021
Algehele gradering
Cramped.
14 @ Bains Game Lodge se terugvoer
Hi Jenny,
Thank you for staying with us and for your review.
As per our listing and photos, it is a bachelor unit thus the room consists of two single beds and a kitchenette, and of course our full separate bathroom. Since your visit, the basin has been replaced by a brand new one. Thanks for your suggestions.
Ronen G - Feb 2021
Algehele gradering
Nice to stay, but no longer than 4 nights.
Lees meer14 @ Bains Game Lodge se terugvoer
Hi Ronen,
Thank you for staying with us and thank you for your review. We are glad we could assist you and make your stay more comfortable. Kindly note that the basin and shower head have been replaced, thank you for your suggestion.
Margaret V - Feb 2021
Algehele gradering
'n Lekker restaurant, Red Oak, binne die terrein! Baie stil gebou, maar 'n kat dwaal rond en los mis op grasperk reg voor die deur.
14 @ Bains Game Lodge se terugvoer
Baie dankie dat julle by ons gebly het en vir die resensie! Daar is ten alle tye twee stelle handdoeke beskikbaar vir ons gaste aangesien die kamer 2 persone akkommodeer. Soos geadverteer is dit ‘n selfsorg-eenheid en word ‘n nuwe stel handdoeke nie elke dag voorsien en vervang nie. TV kanale is standaard en vorm deel van die DSTV bouquet soos ons aandui. Ons waardeer die voorstel van ‘n badmatjie en dit is intussen aangebring.
Ons is baie bly dat die eenheid lekker stil en privaat was. Die maklike en kontak-vrye self-incheck opsie word deur baie gaste verkies.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R64, Bains Game Lodge 14, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang