Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

14 Skiathos Apartment

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Tanaya D
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2022

Rustig en ontspanne. Toegang tot by die see is gemaklik en swemstrand is 'n weggesteekte juweel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tersia K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2022

Fantasties! Skoon, netjies. Wonderlike persoonlike diens van Melanie. Ligging is wonderlik met die mooiste uitsig. Baie gerieflik. Home away from home.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Raymond D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2021

Homely Keep up the excellent work.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2019

Uitstekend. Baie goeie fasiliteite met fantastiese uitsigte! Baie dankie aan Melanie wat die beste gasvrou is waarvoor mens kan wens. Ons al vir seker teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gideon E
Kort verblyf
5.0
Okt 2019

Uitstekend geleë met 180 grade see-uitsig en besonders netjies met baie vriendelike en hulpvaardige diens van die eienaar. Eenheid is ideaal vir gesinne met uitstekende ligging en baie praktiese en keurige uitleg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelise H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2019

Netjies, modern en die uitsig van die see is iets ongeloofliks! Baie goed toegeruste plek, ons was bederf met 'n welkom-geskenkie en eienaar het gereeld seker gemaak of ons iets benodig. Pragtige see-uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melanie
14 Skiathos Apartment
Thank you for your review Annelise. Delighted you enjoyed your stay. Look forward to welcoming you back soon again. Kind regards Melanie

Annsune G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2019

Moderne woonstel met 'n fantastiese uitsig. Ons het 'n heerlike vakansie gehad. Die eienaar het uit haar pad uit gegaan om aan ons behoeftes te voldoen en om ons verblyf so lekker as moontlik te maak. Ons kan die woonstel beslis aanbeveel. Dankie Melanie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melanie
14 Skiathos Apartment
It was my pleasure to assist you Annsune. So glad you enjoyed your stay. Look forward to welcoming you back again soon.

Ronnie B
Kort verblyf
5.0
Nov 2018

Uitstekend. Sal 14 Skiathos vir almal aanbeveel, uitstekende waarde vir geld. Puik ligging, asemrowende uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melanie
14 Skiathos Apartment
Thank you so much, Ronnie. We are delighted that you enjoyed your stay and that you were the first to enjoy the newly refurbished apartment. Look forward to welcoming you back in the future.

Lou D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2018

Absoluut briljant. Puik diens en gerieflike verblyf. Regtig puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melanie
14 Skiathos Apartment
Thank you Lou, I am delighted you enjoyed your stay. We look forward to welcoming you back soon again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Melanie Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 14

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R2 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 750
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan 33, 14 Skiathos Apartment, Shaka's Rock, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA04f51a963c015dba88c97a9ebb4bc2b5d3686944b707f1c8cf20ed104a162c075f8cb0920645ed23275c895cee4d534b831c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 33 Ocean Drive 14 Skiathos Apartment 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -29.511666 31.2317263

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang