Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

1402 Amanzi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Johan H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Very relaxing and close to all the activities. Awesome view. Clean. Safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Dit was 'n baie aangename en rustige vakansieweek. Baie skoon en netjiese woonstel. Asemrowende see-uitsig. Reg op die strand. Rita was vriendelik en betyds met ons aankoms. 4.4 km vanaf die Galleria-inkopsentrum. Sal hierdie woonstel beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Wonderlik. Rustig. Rita is vriendelik en gasvry. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2024

Gerieflike basis naby die hospitaal en 'n lieflike uitsig oor die see. Die woonstel was netjies, superskoon en die ontvangspersoneel was vriendelik. Sal beslis weer daar verblyf reël.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Jun 2024

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Anita V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2023

Eenheid is mooi en diens van Rita was baie gaaf. Ons het die tydjie geniet. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Geraldene W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

Fantastic stay. Would go back anytime!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Uli F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2022

Baie netjies en skoon. Ons was vriendelik ontvang en het baie lekker gebly. Die welkom presentjie was baie oulik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro B
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2022

Wonderful and peaceful. Very neat and accommodating. Well equipped with everything needed to stay comfortable and stress free. Thank you Rita. Lovely sea view, close to all amenities. Safe to walk to shopping centre. Safe walks on the beach. Cover parking on the premises.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Innes G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Baie professional en pragtige woonstel. Woonstel was netjies en skoon. Kombuis was skoon en het al die nodige eetgerei gehad. Badkamers was netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Rita Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 109

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 51, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA33cb4606fe336eed65b84cbe19906f76e0ba14ccea7278a21bd2d1d88733bc9106ea2a7c026a4762b5b038091ad403b778cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 51 Beach Road Amanzimtoti 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.053353731114 30.886869682872

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang