Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

14@MarinaSands

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Annelisa V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Elke dag was 'n plesier. Alles was netjies en skoon. Daar moet net aandag aan die braai gegee word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
14@MarinaSands
Baie dankie vir jou terugvoer. Die beheerliggaam het die braaier herstel. Kom kuier asb. weer (en braai 'n vleisie langs die water).

Juanita F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Ongelooflik lekker rustig. Area is baie mooi, stil en ongelooflik lekker rustig. Verblyf was baie gerieflik. Ons het baie lekker gebly. Alles gerieflik en netjies, en alles wat jy nodig het, is daar. Eenheid is reg by die water, so ons almal het dit vreeslik geniet, vissies gevang, in die water baljaar, en net lekker uitrus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
14@MarinaSands
Beste Juanita Ons is so dankbaar dat julle lekker gekuier het. Kom kuier asb. weer by ons.

Marisce F
Lang verblyf
5.0
Aug 2024

Rustig, goeie ligging, pragtige uitsig. Perfekte vakansieplek vir 'n groot gesin of 'n vriendegroep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gaynor R
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Nov 2024

The place was nice, clean and the location was perfect. Everyone enjoyed it! We had a great stay. Pity it was just for a weekend as it was definitely too short. Everyone enjoyed it, especially the kids. Nice place to relax and unwind, and so close to the beach as well; we could take a walk down. All want to go back there again soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantal D
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2024

Awesome breakaway with family and friends. Real value for money. Awesome location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Sep 2024

Lovely stay. Our stay was beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ria Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 7 maande

Vanaf
Vanaf R 1 490
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 490
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolphine-rylaan, Marina Sands, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA00130879a2149bb8da9e1687a375cefb75bb68be307999d7ac752b2c01d1d90a0903c1b9b77a9befd5ac2c6ef86c21b30f45?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 490 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 Dolphine Drive Marina Sands 6332 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.07755531289 24.918910599316

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang