Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Manhattan 15

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Daniel D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Fantasties, gemaklik, veilig en perfek geleë. Die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam en hou mens gedurig op hoogte van die nodige prosedures. Die woonstel is perfek geleë, naby aan die strand, restaurante en ander winkels. Baie skoon en netjies, ingerig met alles wat mens moontlik sal benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Stunning views and cozy. A real gem and escape from the busy lifestyle. Had a lovely stay. The host was helpful and responsive, and the place was easy to find. The place has stunning views and it's close to shops, restaurants, and the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsa D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Gerieflik, skoon en netjiese woonstel wat voorsien in al ons behoeftes. Die netjiese en goeie ligging maak die woonstel 'n gunsteling-verblyfplek vir ons. Die in- en uitklok was ook vinnig en gerieflik. Sal weer van die verblyf gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Pragtige verblyf met alles wat nodig is. Heerlik gebly. Baie mooi en netjiese plekkie. Goed toegerus. Het heeltemal aan ons behoeftes voldoen. Sal definitief weer by Manhattan 15 bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marli P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Ontspannende wintersnaweek. Die blyplek is mooi skoon en modern. Heerlik ingerug, het niks verder nodig gehad nie. Jy kan die see hoor soos wat jy ontspan langs die verwarmer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nomvuyo B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Home away from home. Best location, sea views, very clear instructions on where to find the apartment and how to access it, and random checks from the host in case you need assistance. Very clean and quiet environment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laremy L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Goeie ligging, baie veilig. Pragtige opgegradeerde woonstel vir 2, met pragtige kunsfoto's. Die Nespresso was great.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jodie W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Absolutely fantastic! From the view to the finer things in the kitchen like utensils for the braai, the apartment was well equipped and I would definitely recommend and go back to this beautiful place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jacqueline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R1 650
R1 650 R1 155
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 650
R1 650 R1 155
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coralweg 100, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0a08bcf616d80ac219cec11a3ce03525d515b8e55b52cf401e7c728c27884cb691eb59f4fb5ebc4a5d7a4205b44bc9fa2c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 650 nouVanaf R1 155 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 100 Coral Road Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.809098275127 18.469894447221

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang