Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Manhattan 15

Selfsorg
Spesiale Aanbod 30% af

Kry 30% af. Geldig vir verblyf vanaf 25 Sep 2024 tot 9 Okt 2024.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coralweg 100, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 650 R1 155 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Manhattan 15 is 'n selfsorgwoonstel in Bloubergstrand en is gerieflik vir 'n enkelreisiger of 'n paartjie.

Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die badkamer 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak het.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n Nespresso-koffiemasjien. Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV teen die muur met toegang tot Netflix en Showmax. Gratis WiFi word voorsien.

Die leefarea bied toegang tot 'n balkon met 'n ingeboude braai.

Die woonstel het 'n herlaaibare UPS en ligte vir beurtkrag.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wynproe
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Daniel D
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties, gemaklik, veilig en perfek geleë. Die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam en hou mens gedurig op hoogte van die nodige prosedures. D...
Sien meer
Des 2023
Nicole B
Saam met lewensmaat
5.0
Stunning views and cozy. A real gem and escape from the busy lifestyle. Had a lovely stay. The host was helpful and responsive, and the...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2023
Elsa D
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik, skoon en netjiese woonstel wat voorsien in al ons behoeftes. Die netjiese en goeie ligging maak die woonstel 'n gunsteling-verblyfplek vir ...
Sien meer
Jul 2023
Marli P
Saam met lewensmaat
5.0
Ontspannende wintersnaweek. Die blyplek is mooi skoon en modern. Heerlik ingerug, het niks verder nodig gehad nie. Jy kan die see hoor soos wat jy ont...
Sien meer
Jun 2023
Nomvuyo B
Saam met lewensmaat
5.0
Home away from home. Best location, sea views, very clear instructions on where to find the apartment and how to access it, and random ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jacqueline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Coralweg 100, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Manhattan 15 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 650
R1 650 R1 155
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 650
R1 650 R1 155
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coralweg 100, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0a08bcf616d80ac219cec11a3ce03525d515b8e55b52cf401e7c728c27884cb691eb59f4fb5ebc4a5d7a4205b44bc9fa2c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 650 nouVanaf R1 155 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 100 Coral Road Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.809098275127 18.469894447221

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang