Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

15 Villa Flamenco

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 5 resensies vir 15 Villa Flamenco
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
3.8/5
Brenda B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda B

What a beautiful unit.

We had a great weekend, was so worth it just to unwind and relax with a stunning view.

Mari S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mari S

Oulike plekkie, pragtige uitsig oor die see.

Ons het die vakansie daar baie geniet. Verblyf was netjies en skoon, alles wat nodig is was daar. Perfek geleë. Kan gou afloop strand toe. Pragtige uitsig.

Roelof S - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Roelof S

Perfekte ligging op die strand! DStv en Netflix is 'n bonus op reënerige dae.

Goeie diens, ons het dit baie geniet. Meer swart sakke is nodig en die eetgerei kan opgegradeer word.

B V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
B V

Het meer verwag van luukse akkommodasie.

Ligging is fantasties met pragtige see-uitsig. Maar die potte, ketel en eetgerei is nie op standaard nie. Geen asbliksakke is voorsien nie. Groenteskiller is geroes, houtbord en houtlepel is afgebreek. Mat voor voordeur is in twee geskeur. Linne en beddegoed in swak kondisie. Instandhouding is nodig om eenheid op luukse akkommodasie vlak te bring vir die prys (R2000) wat per nag betaal word en wat geadverteer word.

Ronel D - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel D

Absoluut fantasties.

Rustig, veilig, skoon en netjies. Sentraal geleë.

15 Villa Flamenco se terugvoer

You are welcome any time! It was nice to meet you guys!

15 Villa Flamenco
Vanaf
Vanaf R2 850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan 31, 15 Villa Flamenco, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQ7l3NQxwjJmQAXhEEMzW1a3HZFLlFrYGM7Y1NmPeMeKSCtXqQW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 850 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 31 Ocean Drive 15 Villa Flamenco 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -29.511633474761 31.232352554798

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang