Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

16 on Main

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 16, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 950 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

16 on Main is ideaal vir 'n groot gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n wegbreek by die strand in Arniston. Dit is naby Kaap Agulhas, die mees suidelike punt van Afrika, geleë en was destyds 'n vissersgemeenskap. Die dorp word vandag aan die afgewitte grasdakhuise gekenmerk.

Die huis bied slaapplek aan 12 gaste en beskik oor 6 slaapkamers en 5 badkamers. Twee slaapkamers het enkelbeddens en 4 het dubbelbeddens. Die badkamer het óf 'n stort óf 'n bad en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Ander geriewe sluit 'n TV, DStv, braai-area, WiFi en gratis, veilige parkeerplek in.

Kamer-opset

Slaapplek vir 12 mense 6 Slaapkamers 5 Badkamers

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Badkamer

Stort

Badkamer

Stort

Badkamer

Stort

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Collette W
5.0
Welcoming. Lots of space, love the kitchen and eating area.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Nadine J
Gesin met klein kinders
5.0
Cozy and relaxing. With a family of young boys, there was lots of space for everybody to be relaxed. Nice and clean. The indoor firepla...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Adrian T
5.0
Fantasmagories. Ons het 'n fantastiese tyd gehad. Ons het alles tot ons beskikking gehad. Die gasheer wat ons verwelkom het, was uitstekend. Ons sal b...
Sien meer
Apr 2024
Christine M
5.0
Die gasvrou is so 'n liewe mens en het so goed ontvang. Gesellig, vreedsaam, veilig. 16 on Main sal ek vir enigeen sterk aanbeveel, want ek het alweer...
Sien meer
Apr 2024
Ronald V
Saam met vriende
5.0
Uitstekende waarde. Die verblyf was baie aangenaam. Ons sal beslis weer 'n nag in 16 on Main wil deurbring. Dit was aangenaam, het lekker geslaap.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Elizabeth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Hoofweg 16, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Gaste dink 16 on Main het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 950
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R 2 950
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 16, Arniston, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhlMTY0YTZjLTc5NWMtNDU0ZC05MjZlLTE4N2RjYjdlYTliNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 950 per nag (plek vir 12) 56 5 1 5 16 Main Road Arniston 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.665779 20.227275

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang