Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

16 on Mountain

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Lorraine D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Goeie ligging, veilig, vriendelik en netjies. Ons het baie lekker gebly - skoon en netjies, perfekte ligging, en baie goed ingerig vir selfsorg. Vriendelike eienaars en maklike in- en uitteken. Dankie vir julle gasvryheid! Notas wat handig sal wees op die oorsigblad te verskyn: Enigste badkamer is in hoofslaapkamer geleë. Slaapbank in leefarea is nie regtig gemaklik vir groter kinders / volwassenes nie, behoort te werk vir klein kindertjies. Aanbeveling: 'n spieel in die tweede slaapkamer sal baie handig wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christelle
16 on Mountain
Baie dankie vir die aanbevelings. Waardeer!

Anton R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Perseel was baie gemaklik, meubels en toebehore is nuut en baie netjies. Ja, was gemaklik en geskik vir gesin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Flink diens, skoon en baie netjies, gemaklike bed, stil omgewing. Sal dit hoog aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Santie B
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

It was convenient 3 min away from the hospital. Good but only sleep there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corinne V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Very nice. It was a pleasant stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ina D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Ontspanne. Ja, heerlik gebly. Baie goed geleë in Somerset-Wes. Stil omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark N
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Delightful. Spacious, stylish and will accommodate all needs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christelle
16 on Mountain
Thank you. It was lovely having you.

Carin B
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Rustig en veilig. Toegerus met alles wat ons benodig gehad het. Baie skoon en slaaptyd was droomtyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Douwlene D
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2024

Fabulous. Baie lekker gebly. Plekkie is pragtig en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryne C
1 nag
3.2
Jun 2024

Lieflik. Ons het baie lekker gebly. Net jammer die enigste badkamer is in die hoofslaapkamer.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Christelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 450
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergweg 16, Roandhay, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA41d61e63794e2efa1ba53b83423b7851f1b26723cf5a9b6cd0c7f37245ba427b0351eedee56391312081dfcf2e2025f3bb8e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 4 mense 38 5 1 5 16 Mountain Road Roandhay 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0801883 18.8611435

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang