Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

17 Dorado Bay

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sea View-rylaan, Dorado Bay 17, Dolfynkus, 4449, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 350 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

17 Dorado Bay is 'n ruim selfsorgwoonstel op die eerste verdieping in 'n veilige kompleks in Tinley Manor aan die Dolfynkus en dit spog met 'n panoramiese uitsig oor die Indiese Oseaan.

Dié eersteverdiepingwoonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Al 3 slaapkamers het lugversorging en koningingrootte-beddens. Elke badkamers het 'n stort met 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die leefarea sluit 'n kombuis en 'n ruim sitarea in. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoeltjies. 'n Skottelgoedwasser en 'n wasmasjien en tuimeldroër is ook beskikbaar.

Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n slim-TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar. Die skuifdeur lei na 'n ruim balkon met 'n ongelooflike see-uitsig, buitemeubels en 'n ingeboude braai.

Die kompleks het 'n privaat hek wat na die strand lei en 'n omheinde area met 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en buitestorte. Veilige parkeerplek vir 2 voertuie is in 'n dubbeltoesluitmotorhuis met 24 uur-sekuriteit beskikbaar.

Die kompleks se ligging is naby die Tinley Manor-strand, 7,3 km van die Tiffany-winkelsentrum, 18 km vanaf Ballito en 42 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe. Plaaslike aktiwiteite sluit diepsee-hengel-uitstappies, gholf en vierwielmotorfietsry in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir 17 Dorado Bay
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Thea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Sea View-rylaan, Dorado Bay 17, Dolfynkus, 4449, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 17 Dorado Bay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Dolfynkus KwaZulu-Natal
Vanaf
Vanaf R2 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 350
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sea View-rylaan, Dorado Bay 17, Dolfynkus, 4449, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6f8cfc04e946a30562d8640d305a2adb43d22547f494a4450fb4f3da3ca619f76c785e63a0d655bc7a2ced7ac4eaad669a8b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 350 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 Sea View Drive Dorado Bay 17 4449 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.444255371851 31.291111629639

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang