Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

17 Manzini Chalets

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Piet B
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Beveel die plekkie beslis aan vir nuwe besoekers. Kliëntediens is baie goed. Daaglikse terugvoering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Landi B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Ons hartsplek, altyd 'n fees. Ons het dit so geniet, hul het mooi na ons gekyk en die plek is kindervriendelik met baie spasie. Alles was skoon en netjies. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lia S
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Feb 2024

We enjoyed our stay, but we won't use number 17 for our next trip. Pictures are deceiving, the unit is smaller than it looks in pictures. Mismatching cutleries, plates, and mugs in the kitchen. The shower tiles have grout in them, the toilet seat was loose, and we were charged a breakage fee for it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Reggie P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2022

Nice place, secure , friendly staff, value for money. Nice place for family of adventurers, value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hilton
17 Manzini Chalets
Hi Reggie Thanks so much, we try our best Regards, Hilton

Jan S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Apr 2022

Rustige, veilige omgewing met alles wat jy nodig het op een perseel. Winkels en restaurante loopafstand. Gesin- en reisigervriendelik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jaco D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Jan 2022

Lekker naby aan alles in mooi omgewing. Het die verblyf baie geniet. Enigste tekortkoming is die feit dat daar geen lugversorging is nie. Dit raak baie warm hier en 'n waaier doen nie die ding nie. Sal beslis weer teruggaan gedurende wintermaande.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Gary G
1 nag
5.0
Feb 2020

Amazing. We stayed at chalet 17. The service was amazing. Odette at reception was extremely friendly and helpful. We decided to stay an extra day and she went out of her way to accommodate us. The resort is beautifully maintained. The chalet was clean with comfy beds. The big flat -screen TV was a pleasant surprise and WiFi was an added bonus. On our last day there we met the resident hippo Fred. What an awesome experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerry En Elna B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2019

'n Welkome wegbreek na 'n baie besige eie feesseisoen. Die eienaar, Hilton, was van net na ons bespreking tot na ons vertrek met ons in verbinding en het ons absoluut tuis laat voel. Die kleine tekortkomings wat ons ondervind het, het hy sonder enige moeite aangespreek en opgelos. Ons het die rondloper "Hippo" in Manzini se tuine met 'n dag gemis en verneem dat daar 'n hele familie "Hippo's" die dag na ons vertrek somer deur die hoofstraat gewandel het. Baie dankie julle. Ons het ons baie kort wegbreek in hierdie besondere plekkie werklik geniet en sal weer as ons daar toe gespaar word graag wil terugkeer. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Des 2019

Baie aangenaam en goeie ligging. Ons het ons verblyf by Manzini baie geniet. Alles was in orde. Goeie prys vir waarde. Tot 'n seekoei op die perseel gesien. Al negatief is dat die badkamerdeurhandvatsel was gebreek en hulle kan nuwe beddegoed aanskaf vir die hoofslaapkamer. Maar dit het nie ons vakansie negatief beïnvloed nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Hilton Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 46

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R995
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R995
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: McKenzi-straat 100, 17 Manzini Holiday Resort, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKpfXQ9HA1u1S7qUsKcESxb4LBZQnVYZYmGDzwXjgjZOHSNEjND?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag (plek vir 5) 9 5 1 5 100 Mc Kenzie Street 17 Manzini Holiday Resort 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.378403795902 32.409809079693

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang