Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

174 Atlantic Drive

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Yolandi B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Gemaklik, rustig, ontspannend, pragtige uitsig. Ons het verskriklik lekker gebly met 'n asemrowende uitsig! Mens voel sommer tuis. Ons sal beslis weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amy T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

My suster wil weer een bespreek. Hulle is baie opgemaak met Theo se huis. Ja, hulle is baie gelukkig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

C. A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Fun, relaxing. Absolutely wonderful! Enough room for the entire family and privacy. Sea views are breathtaking from all angles of the house. We had fun and family time even greater.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shakier I
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Priceless. 174 Atlantic Drive is a beautiful, very private, clean, and, most of all, breathtaking place with views. From our arrival, the interaction with the owner was top class. My two teenage daughters were impressed, and there is nothing better than a sea view sunset. I will recommend it to anyone who is used to the hustle and bustle of the city and is looking for some peace and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan S
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Aug 2024

Was daar vir besigheid. Baie lekker gebly en geslaap. Motorhuise se deure benodig opknapping sou iemand dit wou gebruik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rentia D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2024

Heerlik. Ons het heerlik gekuier. Genoeg ruimte vir die hele gesin. Loopafstand vanaf die see. Vrydag het ons bietjie reën en wind gehad, die braaiplek het die meeste wind gekeer. Dankie, vir jou vriendelikheid.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaydin F
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2024

Nice & quiet. Nice & amazing views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda S
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Nov 2024

Baie lekker, rustig, pragtige plek. Die kuier by Atlantic Drive was baie lekker. Ek en my vriendinne het hope foto's geneem. Die plek is baie rustig en pragtig. Ek sal beslis weer daarheen gaan en kan dit definitief aanbeveel. Dis net 'n bietjie ver van winkels af.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Benita A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.0
Jul 2024

Bad. Hi, the moment I called the agent, he did not respond. I called for the past 1 hour to get hold of him, left a lot of messages on his WhatsApp but no reply. Eventually, I got a hold of him. He did not assist very well. The place stank of smoke and did not smell nice. A lot of complaints, but didn't want to nag.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Rye S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2023

We had a fantastic stay, and will definitely be back. Can highly recommend this value-for-money option, though you bring your own bedding, we prefer this option. We used the location to work remotely and had no issues with internet even with loadshedding times. We felt very safe and secure staying there but there were a number of temporary construction works happening in the vicinity at the time of our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Theo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
    6 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Atlantic-rylaan 174, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5522d1f9f216a93bd4f9c2a822fab4613c93921341e8b8a89ddecdaefce1f03dcbc64a2e27f21f7124d60f420f1a443570da?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 7) 11 5 1 5 174 Atlantic Drive Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.372776721383 18.177373701852

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang