Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

18 Dunnage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dunnage-rylaan 18, Sparrebosch, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R7 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

18 Dunnage is 'n selfsorghuis in die gesogte Pezula-gholflandgoed in Knysna. Die vakansie bied gerieflike verblyf en asemrowende uitsigte oor die landgoed.

Dié volledig gemeubileerde dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 8 gaste en bestaan uit 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n groot stort en 'n aparte bad, 'n wasbak en 'n toilet. Die tweede, derde en vierde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens; die tweede kamer beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, en die derde en vierde slaapkamers deel die derde badkamer met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet.

Die volledig toegeruste kombuis het 'n kookplaat en 'n oond, 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, toebehore, breekware en eetgerei, en ander toebehore vir gerief. Die oopplan-leefarea bied 'n etenstafel met sitplek, banke om op te ontspan en 'n kaggel. Die leefarea lei na die patio wat uitsigte oor die landgoed bied om te bewonder.

Veilige parkeerplek is beskikbaar. Gaste kan lekker gholf op die landgoed speel of die klubhuisrestaurant besoek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Barnedene Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 9

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Dunnage-rylaan 18, Sparrebosch, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R7 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R7 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dunnage-rylaan 18, Sparrebosch, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA987008f9005409886d3c61ffdcf202a702cf9444133db80cfdf6746bd33409a5b897969a3698c6fc802d429bf6cb23f12204?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 500 per nag (plek vir 8) 18 Dunnage Drive Sparrebosch 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.067418434708 23.099191860119

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang