Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

180 Laguna La Crete

Selfsorg
Spesiale Aanbod 30% af

Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 8 Aug 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Selveylaan 5, Laguna La Crete-kompleks, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 500 R1 050 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

180 Laguna La Crete is 'n selfsorg-woonstel in die veilige Laguna La Crete-kompleks in Uvongo. Die kompleks bied direkte toegang tot die strand en die strandmeer. Daar is verskeie winkels, restaurante en geriewe naby.

Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, stoof en oond, mikrogolf, 'n ketel en toonbank met stoele toegerus. Die sitarea het 'n dubbelslaapbank wat slaapplek aan 2 ekstra gaste bied, sitplek en 'n platskerm-TV. Skuifdeure maak oop na 'n patio met meubels waar etes geniet kan word.

Die kompleks het sekuriteit met beheerde toegang, 'n gemeenskaplike swembad, braai-area en 'n wasmasjien wat met munte werk. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Goed

Netheid
3.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
2.3
Diens
3.3
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.7/5

Calvin Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Selveylaan 5, Laguna La Crete-kompleks, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 180 Laguna La Crete het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
R1 500 R1 050
per nag, vir 6 mense
Vanaf R1 500
R1 500 R1 050
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Selveylaan 5, Laguna La Crete-kompleks, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5d87647178801bbbc2af823db941f4196058895225f35a6ce9398beb78fccb556e2ff0a7508ef45e3e212b0b7492ede9e7ed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 050 per nag, vir 6 mense 3 5 1 4 5 Selvey Avenue Laguna La Crete complex 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.8365214 30.3929462

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang