Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

180degrees @ Outeniqua

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Fanus M
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Warm, gasvry, memorable. Amazing house. Beautiful view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charles G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Aangename en heerlike kuier! Mal oor die plek! Ons gesin het die lekkerste vakansie gehad en ons verblyf was baie aangenaam! Hoë motors pas nie in die motorhuis nie, maar ons motor was veilig buite geparkeer. Sal enige tyd weer bespreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louis
180degrees @ Outeniqua
Beste Charles. Baie dankie vir jou resensie! Dit was 'n voorreg om julle te kon ontvang - julle was uitstekende gaste! Ons sien uit om julle weer te sien.

Helene Hall H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Ongelooflike mooi uitsig! Plek was netjies en skoon. Heerlik geslaap in groot slaapkamer. Dit moet ongelooflik wees om hier in die hoogsomer vakansie te hou. Pragtige uitsig, al was ons weer sleg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louis
180degrees @ Outeniqua
Baie dankie vir die resensie Helene. Hoop om julle vinnig weer te sien.

Marna P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mei 2024

Sal enige tyd aanbeveel. Baie lekker gebly, baie goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lurich S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2024

Enjoyed the stay. Pleasant, nice house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolandie H
Lang verblyf
4.8
Jan 2024

Die verblyf is netjies en skoon, daar is alles wat jy nodig het. Ons het heerlik gebly, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan B
Lang verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2024

Lekker huis met see uitsig, goed toegerus, naby baie doen dinge. Baie lekker ruim, netjiese huis met goeie beddens, linne en handdoeke. Die huis het see uitsig en is goed toegerus en naby alles wat ons wou doen. Ons het lekker gebly, sal dit weer doen.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephen P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Perfekte verblyf! Wat 'n pragtige huis en voorreg was dit nie vir ons om vyf dae hier te kon bly nie! Alhoewel ons net twee mense was sal 'n gesin van ses so gemaklik hier kan bly. Luuks, veilig, groot, skoon en baie, baie mooi. Ons hondjie was ook welkom en veilig. Beveel 180 ten sterkste aan! En o ja, beurtkrag was ook nie 'n probleem nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louis
180degrees @ Outeniqua
Baie dankie vir die resensie Stephen. Julle is uitstekende gaste, en ons sien uit om julle weer te sien.

Elizabeth M
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Pragtige en gerieflike huis met lieflike seeuitsig. Sal definitief weer daar gaan bly. Huis is baie groot en gerieflik met alles wat 'n mens nodig het en nog meer. Pragtige see-uitsig en gerieflik geleë. Alles was baie netjies en skoon. Het heerlik daar vakansie gehou. Sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louis
180degrees @ Outeniqua
Baie dankie vir jou resensie Elizabeth! Julle is uitstekend gaste en altyd welkom by 180degrees@Outeniqua!

Mariloe L
Lang verblyf
5.0
Feb 2023

Baie baie lekker - rustig en baie mooi. Hierdie huis bied jou alles wat jy nodig het en nog meer - dis selfs ingerig vir load shedding. Dit het gevoel of ek by die huis was het niks gemis nie. Self die trappies na die boonste verdieping was geen probleem. Uitsig van bo was asemrowend. Sal enige tyd weer daarnatoe gaan. My honde was baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Louis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 830
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 830
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eekhoringstraat 10, Outeniekwastrand, Groot-Brakrivier, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2hg8lRyNKZ9JAGK47rsJW3NmJWTh4GAZk1kBMwMy11knN36cNO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 830 per nag, vir 6 mense 35 5 1 5 10 Eekhoring Street Outeniqua Strand 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.048935348761 22.279298357668

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang