Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

1815 Seekoei

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Tracey S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Lekker Bosveld huisie met baie wildbesoekers. Ons het baie lekker gebly. Jammer dat die huiseienaar links van die huis die uitsig geblokkeer het. Dit is nie reg wat hy gedoen het nie. 'Home away from home'. Ons beplan om weer te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Toegang tot Krugerwildtuin te maklik. Dit was fantasties, superskoon, 50 meter stap na fantastiese uitkyk punt af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Waarde vir gekd en siel. Baie rustig, netjies en skoon, langs die rivier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francizke B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Alles wat ons nodig gehad het was lekker. Ja, ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynelle V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jul 2024

Heeltemal voldoende en gerieflik. Baie gerieflike woonhuis met voldoende geriewe, gerieflik omdat daar 3 badkamers is, eetgerei is 'n bietjie min, die slaapkamers is ruim genoeg, daar is voldoende spasie en pakplek in die kombuis en die 2 yskaste is baie gerieflik. Die boonste dek bied 'n heerlike kuierplek, net jammer dat dit nie skoon gemaak was nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paddy M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Aug 2023

Enjoyed our stay very much. The house was very well equipped we were not short of anything. The lamps that stay on during load shedding were a bonus thank you. Thank you for sharing this lovely home with us, the Bona fires every night were the best.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Paul
1815 Seekoei
Thank you Paddy for the kind words. We hope you visit again.

Marsha V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2023

Gerieflik, ontspanne atmosfeer en net wat mens nodig het vir 'n vinnige wegbreek. Ons het baie lekker gebly. Die plekkie het alles wat 'n mens nodig het. As jy nie 'n swembad verkies nie, is die lugverkoeling vir seker 'n wenner.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ansie P
Kort verblyf
3.0
Okt 2023

Teleurstellend. Die huis was baie oud en het geen uitsig nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Stienie N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Eiendom bied baie, baie geniet. Baie dankie vir die voorreg om in julle besonderse plek te kon bly. Vir mense wat kla wil ek graag sê, vir die prys bied die eiendom baie. Vir iemand om sy plek vir jou oop te stel kom uit die hart. Daar is ṅ voor en agter om van te kies. As die verkeer jou voor pla, gaan sit agter. Ons het baie diere agter gesien. Die heining en plante help baie met privaatheid voor. Om net kort kort na die rivier te kon stap was heerlik. Goed toegerus en beddens slaap heerlik. Weereens baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Paul
1815 Seekoei
Baie baie vir die mooi terugvoering. Dit is lekker om te lees en word baie waardeer.

Jonathan B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2022

Excellent accommodation for the whole family. The accommodation is directly across the viewing area and is amazing. The photos do not do it justice. Would definitely go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Paul
1815 Seekoei
Thank you for your great review

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Paul Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 400
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seekoeistraat 1815, Marlothpark, 1312, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZZbp378EuB9B34iZz1WmYQY1IJYHzBN26cNT1Q4mS2fkXaXicn?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 6 mense 37 5 1 5 1815 Seekoei Road Marloth Park 1312 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.33615 31.78121

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang