Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

1815 Seekoei

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seekoeistraat 1815, Marlothpark, 1312, Mpumalanga
  • Vanaf R2 400 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

1815 Seekoei bied selfsorgverblyf in 'n grasdakhuis in MarlothPark, 'n wildbewarea aan die suidelike grens van die Krugerwildtuin.

Die huis het slaapplek vir tot 6 volwassenes en 2 kinders. Dit beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en leefarea. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede en derde slaapkamers het elkeen 'n koninggrootte-bed. Daar is 2 enkelbedmatrasse wat op versoek in die solder geplaas kan word vir kinders.

Die huis het lugversorging. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorgverblyf. Daar is 'n TV met 'n DStv-koppelpunt in die leefarea. Gaste moet hul eie dekodeerder en slimkaart saambring. Die huis het 'n balkondek wat uitkyk oor die Krokodilrivier. Dit is die perfekte plek om 'n skemerkelkie te geniet. Daar is ook 'n braai-area met 'n vuurput en buitemeubels in die lapa.

Die huis is stapafstand van die uitkykpunt by die Krokodilrivier.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Tracey S
Gesin met tieners
5.0
Lekker Bosveld huisie met baie wildbesoekers. Ons het baie lekker gebly. Jammer dat die huiseienaar links van die huis die uitsig geblokkeer het. Dit ...
Sien meer
Jun 2024
Gerrit G
Saam met vriende
5.0
Toegang tot Krugerwildtuin te maklik. Dit was fantasties, superskoon, 50 meter stap na fantastiese uitkyk punt af.
Mei 2024
Jan B
Gesin met klein kinders
5.0
Waarde vir gekd en siel. Baie rustig, netjies en skoon, langs die rivier.
Apr 2024
Francizke B
Gesin met klein kinders
5.0
Alles wat ons nodig gehad het was lekker. Ja, ons het baie lekker gebly.
Apr 2024
Lynelle V
Gesin met tieners
4.4
Heeltemal voldoende en gerieflik. Baie gerieflike woonhuis met voldoende geriewe, gerieflik omdat daar 3 badkamers is, eetgerei is 'n bietjie min, die...
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Paul Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Seekoeistraat 1815, Marlothpark, 1312, Mpumalanga
  • Gaste dink 1815 Seekoei het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seekoeistraat 1815, Marlothpark, 1312, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZZbp378EuB9B34iZz1WmYQY1IJYHzBN26cNT1Q4mS2fkXaXicn?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 6 mense 37 5 1 5 1815 Seekoei Road Marloth Park 1312 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.33615 31.78121

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang