Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

19 Bronze Beach

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
3.4
Diens
3.7
Veiligheid
4.5
Stephnie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Pragtige uitsig oor die see. Die kinders was gemaklik. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri G
Kort verblyf Gesin met tieners
3.2
Sep 2024

Gemaklik genoeg as mens heeldag uit die eenheid is en net daar slaap. Baie basies, beddens oud. Nie baie skoon.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Luzaan G
Lang verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Apr 2022

Teleurstellend. Geen braaigeriewe by die eenheid of in die kompleks. Nie genoeg parkering, so as jy nie vroeg genoeg terug is nie is daar nie plek vir jou kar nie en moet jy in die straat parkeer. Het wel goeie diens gekry van Umhlanga Accommodation na ons gevra het vir plastiekware vir die klein kinders, wat daar niks van was nie en skoonmaakdienste was behoorlik. Neem kennis, die plek is kleiner as mens verwag en die toilet is binne in die stort op die foto's.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Steve B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Jan 2022

Enjoyable. Excluding severe parking aggrevation. On 3 occasions I had to park in the street and walk to the unit, family in tow, leaving vehicle as a worry not needed. Certain units had up to 3 parking spots filled by visiting friends. No proper access control in place. The safe in the unit did not inspire peace of mind as it was loose and damaged from previous forced access.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Schane S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jan 2021

Aangenaam. Alles was 100%, geen probleme.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Welda T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Mei 2021

Vakansie-naweek. Ek was baie ongelukkig oor die R2000 sleuteldeposito, wat na my mening baie hoog is. Ek het ook nie die volle R2000 teruggekry nie en alles het ons in perfekte orde en netjies gelos.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Sally B
Lang verblyf Gesin met tieners
2.4
Apr 2021

Great location but shocking customer service. Whilst the location was great, it was less than basic. We have electrical problems on day one. Whilst an electrician was sent out the next day, he said that nothing was wrong. We were unable to cook that night and the next night as the same tripping occurred. When we called agent to report that it had not been fixed we were told that we would have to pay for an electrician to come out again! The fact that this agent did not acknowledge that we, the paying guests, were struggling with an electrical issue that's was not our fault was appalling. She took her electrician's side whilst we suffered the consequences of a dangerous electrical situation. We eventually made a video of the tripping and showed that every 2 mins, we would have to go to the electricity box and flip the earth to get power again. Eventually they did send out an electrician to sort the problem but we have zero feedback from them that things had been sorted. We were so unimpressed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Frans B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2020

See stars. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2020

Fantastiese ligging, ongelooflike uitsig. Alles was fantasties behalwe vir die parkering - permanente inwoners het voor die garage parkeer, so ek moes op iemand anders se parkeerplek parkeer, wat weer op sig self probleme veroorsaak het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Linda V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2020

Die kuier was baie lekker, die trappe is 'n probleem en die parkering as jy laat terugkom is daar nie oop parkering nie dan is jy gestrand. Die eenheid se tweede badkamer se stort was 'n probleem met die stort wat die toiletpapier natmaak, asook die vloer wat heeltyd nat was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Martin Geverifieer

Eiendomme 74

Resensies 139

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 62, Bronze Beach, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA996f410452f2a655bd35e7d2fc866da0fbe32921b2cb044bcfcd99acbe46c0ca2550b3fc45fc1e23432cde95f39bf00c7d34?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 62 Lagoon Drive Bronze Beach 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.718499658953 31.091193228033

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang