Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

2 Geckos

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.5
Veiligheid
5.0
Marina C
Kort verblyf
5.0
Nov 2021

Amazing property with great décor! Beautiful house that is big enough to accommodate a large family. Owner was wonderful in assisting us with any questions we had. Lovely views from the deck area overlooking the ocean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Queens
2 Geckos
Thank you. Please come and visit again. Regards Jolette

Chantelle V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2021

Goeie waarde. 2 Geckos was pragtig. Mooi gemeubileer met alles wat mens nodig het om lekker te kan kuier en ontspan. Soos 'n droom geslaap en kon heerlike cuppaccino drink - mal oor die koffiemasjien! Wens ons kon langer bly. Dankie Jolette.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel S
Kort verblyf
5.0
Mei 2021

Ongelooflike ligging met mooi uitsig oor see. Goeie kommunikasie met eienaar op aankoms, het 'n fantastiese paar dae gehad in Mosselbaai en die huis was perfek vir ons groot familiegroep. Lekker gebraai met uitsig op dolfyne en walvisse. Netjies en goed uitgerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Queens
2 Geckos
Kom kuier weer!

Bea V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jan 2020

Heerlik! Baie mooi huis naby die strand. Die privaatheid is maar min, maar die huis was lekker groot om jouself terug te trek!

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeroen V
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Feb 2016

The house was a perfect place to do Mosselbay and surf the waves Nice place to stay. Everything is there in the house. It is very clean and very near to the beach. Tip for the owners: please replace your industrial refrigerator. It made a lot of noise even if you don't hear it in the bedroom.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Queens
2 Geckos
Thank you for staying at 2 Geckos. We will look into the matter with regards to the industrial refrigerator.

Sonia T
Kort verblyf
5.0
Sep 2015

Ongelooflike heerlike ervaring gewees. 'n Wonderlike reis-ervaring. Dit was 'n heerlike naweek met goeie en lekker verblyf. Dis uiters goed toegerus. Alles wat jou verblyf aangenaam maak. Sal dit enige tyd aanbeveel, 'n pragtige huis met wonderlike geriewe. Sal vir seker in die toekoms weer van julle gebruik maak. Die personeel is uiters professioneel en baie vriendelik en behulpsaam. Ons was baie in ons skik en sal julle weer en weer gebruik. Dis skoon, netjies en goed geleë. Die personeel is ongelooflik behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Queens
2 Geckos
Die Punt is iets spesiaal en dit is so lekker dat ons plekkie van rus en liefde kan deel. Ek dra my komplimente aan die personeel oor.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Queens Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R4 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R4 200
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Wallace Straat, , Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3bc269eaf9b04c33b7172f98c1a0cf5f0a67333c48ee61487045adffc5884b509f643dc63e002dafbdbc9695c805c75c4d84?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 200 per nag (plek vir 8) 6 5 1 5 6 Wallace Street The Point 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.182367369943 22.15666115284

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang