2 Karlin Chalet on the Beach
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Link-weg, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 600 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
2 Karlin Chalet on the Beach is ’n bekoorlike selfsorg-eenheid in ’n seefront-kompleks met 9 eenhede in Scottburgh, aan die Suidkus van KwaZulu-Natal. Dit is een van slegs 2 eenhede wat 'n panoramiese see-uitsig het. Die Suidkus is ’n subtropiese paradys van woude, strande, warm seewater en baie sonskyn. Die kuslyn syfer luiheid om elke inham, maar daar is steeds baie aktiwiteite wat aangebied word.
Dié dubbelverdieping-eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en het 2 slaapkamers en 'n solderarea. Let asb. dat die eenheid trappe het. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed, lugversorging en lei na ’n stoep. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die solder het ook 2 enkelbeddens, lugversorging en ’n klein sitkamer-area. Daar is 2 aparte badkamers waarvan een 'n stort en die ander een 'n bad het.
Die kombuis is met ’n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel , wasmasjien en tuimeldroër toegerus. Daar is ook WiFi en ’n TV met 'n DVD-speler met verskeie DVD's. Volledige DStv kan teen R30 per dag geaktiveer word. Verder is daar veilige parkeerplek en ’n privaat braai-area in ’n lieflike privaat tuin. Daar is ook 'n privaat tweemankajak.
Die kompleks het 'n buitestort.
Die kompleks bied direkte toegang via 'n strandpaadjie tot ’n strand en 'n kort stappie sal gaste na die hoofstrand neem waar hulle kan swem, snorkel, duik, branderplankry, volleyball speel of sonbaai en waterglybane.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- DVD-speler
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Dvd
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Denise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 36
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Link-weg, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 2 Karlin Chalet on the Beach het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Scottburgh Suidkus KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Link-weg, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang