Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

20 Cape Cordonia

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 157, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 700 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

20 Cape Cordonia is 'n drieverdiepingwoonstel met 'n pragtige uitsig oor die see, hawe en op die berge in Gordonsbaai.

Hierdie moderne woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die tweede slaapkamer en die dek-area het ook 'n koningingrootte-bed. Gaste deel die badkamer met 'n stort-oor-bad. 'n Aparte toilet is besikbaar. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n wasmasjien, skottelgoedwasser en lugbraaier toegerus is. Dit lei na die etenstafel vir 6 en die sitarea met sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die kuier-area op die dek het 'n Jacuzzi en braai-area. Bikinistrand en Gordonsbaai se hawe is stapafstand vanaf die verblyf en die Danie Miller-staproete is 2,7 km ver.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 1 Leefarea 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai
Warmbad

Ligging

  • Kusweg 157, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 3 700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 157, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d901f7c2b7649563bdee0169ce3404e02f5ea1b274dc661ee6678a8a9a46476bf5678c598177f2511fb06f2f12976a6dc83?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 700 per nag (plek vir 6) 157 Beach Road Gordon's Bay 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.16507984517 18.860454550996

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang