Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

201b Santorini

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Isabel L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Des 2021

Gerieflik. Die eenheid is pragtig en die eienaar baie behulpsaam. Jammerte die strand is onveilig en baie vuil. Ons het maar Ramsgate toe gery vir 'n swemstrand.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Melanie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2020

Baie besig binne seisoen maar oor die algemeen lekker vakansie gehou. 'n Lugversorger is 'n moet vir die tyd van die jaar. Maar die waaiers wat voorsien was het darem gehelp. Pragtige uitsig vanuit die sitkamer en hoofslaapkamer. Maklike toegang tot die hoofstrand.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zanele M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2019

It's an affordable place and security is super. A very neat accommodation, and every thing you need is there. Shops are just a walking distance.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonia B
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2019

Fantasties. Groot, oop eenheid met baie skuifdeure. Baie mooi see-uitsig. Een van min plekke met ordentlike matrasse op hulle beddens. Vriendelike eienaars. Skoon en netjiese kompleks. Ek sal hierdie plek sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Noeleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marine-rylaan 97, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA13236b4bcf4cdecad17f1072fcb2502efc9e8f25020ddb834d5e1ebe7f9f38bad822e08050e4d291a0354fcf0461451d2099?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 97 Marine Drive Margate 4265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.86399 30.37089

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang