Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

21 Ocean Breeze

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Millard M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

It was very nice and relaxing. The place was nice and cozy, right in front of a beautiful beach. I would definitely consider going back soon. Thanks again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daleen
21 Ocean Breeze
Thank you You are welcome anytime. It was a pleasure having you. Stay blessed.

Edith W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Fantasties. Heerlik gekuier en baie veilig gevoel. Die eenheid is baie netjies en skoon en the host was awesome. Sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daleen
21 Ocean Breeze
Baie dankie Edith. Sien jou gou weer. Groete, Die Richters.

Dawid V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Dit was baie aangenaam. Dit was baie lekker, net jammer dat julle ons nie ingelig het dat ons nie daar kan swem in die see nie, julle het ons ook nie ingelig oor waar ons kon heen gaan nie, ons moet maar van strand tot strand ry vir swemplek in die see. Ons kind het siek geword (moontlik van die riool). As ons bewus van die riool sou ons vir seker op 'n ander staduim gegaan het. Verder was als in plek, geen probleem nie, sal weer soontoe gaan as die riool uitgesorteer is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daleen
21 Ocean Breeze
Goeie naand Dawid Ek is so jammer oor die omstandighede wat ons nie beheer oor het nie. Ek het vir jou 'n e-pos gestuur, maar dalk het dit nie deurgekom nie. Ek het geen oproep van julle gekry het nie, toe het ek werklik aangeneem dat julle bewus was, want dit was oral op die nuus. Ek neem verantwoordelikheid dat ek nie tog maar gebel het uit my eie nie , ek respekteer gewoonlilk ons gaste se vakansie tyd. Julle kon my gerus gekontak het. Ek was onder die indruk dat julle gelukkig was. Jammer weereens. Gesels gerus met my vir ‘n gratis naweek wanneer omstandighede reg is. Jy het my nommer. Ons is trots op ons plekkie en sy mooi ligging. Ek hoop dat julle weer sal kom kuier sodra eThekwini alles onder beheer het. Groete Daleen

Lee-chanty P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2022

Very pleasant. The unit we booked was beautiful, fully equipped with everything we needed, it's safe, clean, comfortable and close the the beach. Felt like home. thank you Daleen for a wonderful accommodation. We will definitely recommend and book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daleen
21 Ocean Breeze
Such a pleasure! Please visit soon . Daleen

Susie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2022

Lekker op die strand. Klein, maar gesellig met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Daleen
21 Ocean Breeze
Baie dankie Susie, Dit was ‘n plesier om jul te huisves. Kom kuier gou weer.

Clinton C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.4
Apr 2022

Clutter. Nice in photos. But once there it feels like you are sleeping in someone's personal space. Family photos everywhere, personal item's like shoes, Christmas tree, golf clubs etc. stored in the cupboard where you must hang your clothes in. The kitchen cupboards are so cluttered. It's overwhelming to look for what you need. Gates are all flimsy and rusted, kettle was in a horrific state.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Daleen
21 Ocean Breeze
As already discussed I am at a loss for words. We are always fully booked and always receive 4/5 reviews. All the things you mentioned are there for our guests who appreciates what we offer. We own the property therefore we can decorate according to our taste. What concerns me most is that you only complained the last evening of your stay.If you relayed your concerns on day one I would gladly have refunded you. Thank you for renting with us. Blessings

Esme C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2021

Heerlik om so op die see uit te kyk. Pragtige woonstel, veilig, baie Afrikaanse gaste om ons.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daleen
21 Ocean Breeze
Hi Esmé Ek is so bly jul het dit geniet! Enige tyd weer welkom. Mooi bly! Daleen

Mariette L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2021

Heerlike, vinnige vakansie. Baie dankie Daleen, julle plekkie is uitstekend ingerig, alles wat mens nodig het vir 'n heerlike vakansie. Stapafstand vanaf die strand en baie gemaklik. Ons het dit geniet om vroegoggend met 'n lekker beker koffie op die patio te sit en die uitsig te geniet. Sien gou weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daleen
21 Ocean Breeze
Ek is so bly dat jul dit geniet het altyd weer welkom. Dankie vir die mooi resensie. Groete, Daleen.

Christo L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2021

Perfekte ligging Die plek is klein, maar netjies en jy't niks meer as dit nodig nie. Die plek is 'n hekkie weg van die hoofstrand. Wees ook bewus dat dit in 'n kompleks is en die eenhede is teenaan mekaar. As jy totale privaatheid wil hê, is die plek dalk nie vir jou nie. Ons het wel lekker gebly. Die eienaar is vriendelik en maklik bereikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daleen
21 Ocean Breeze
So bly dat jul dit geniet het Altyd weer welkom. Dankie vir die mooi resensie. Groete Daleen

Anntjie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2021

Baie lekker. Baie aangenaam en die see-uitsig is pragtig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daleen
21 Ocean Breeze
So bly jul het dit geniet. Groete Daleen

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Daleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ellcockweg 47, Ocean Breeze 21, Warner Beach Winklespruit, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgfn48HpBbOO8ywKvj2pwFZlHSq6XRv6qlFsVQ6KRgGuHzLjDX0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 5) 19 5 1 5 47 Ellcock Road 21 Ocean Breeze 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.093270647008 30.861599712128

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang