Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

210 Kenwyn on Sea

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir 210 Kenwyn on Sea
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Domminique V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Domminique V

Gemaklik, teen die see en naby winkels. Min nodig gehad vir ry. Taamlik privaat.

Ons het lekker gebly, dankie. Een ding wat ons graag wil voorstel, veral in die tyd waar beurtkrag 'n groot faktor is, is dat daar geen ligte of kerse beskikbaar is wanneer die krag af is nie.

Marisa M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marisa M

Gemaklik, huislik en skoon.

Baie gerieflike skoon eenheid, naby die see.

Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation-kusweg 102D, Dolphin Coast, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd8f576f8b09747837ca8157834d26a6d01d82ee2c25c7becb6b3feb97626143630bfdeb1bb2dc9b7293592d5f207a285ec25?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 102D Compensation Beach Road Dolphin Coast 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.530924371325 31.223662514572

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang