22 Blue Largo
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: North Beach-weg, Tongaat, 4425, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 050 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
22 Blue Largo is ’n selfsorgwoonstel in ’n veilige kompleks, 5 minute se ry vanaf Tongaat Strand aan die Noordkus. Dié kompleks is slegs ’n paar minute van die strand af.
Dié woonstel is gemeubileer en is op die grondverdieping geleë. Dit het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer beskik oor ’n bad-oor-stort. Die kombuis is goed toegerus en het al die nodige toebehore om maaltye te kook, daar is ook ’n wasmasjien.
Die sitarea langs die kombuis het rusbanke en ’n TV met sekere DStv-kanale. Daar is ook ’n gemeenskaplike lapa, braai-area en swembad in die kompleks.
22 Blue Largo is slegs 10 minute se ry vanaf verskeie winkels en restaurante in Ballito. King Shaka Internasionale Lughawe en Umdloti is 15 minute se ry vanaf die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Carrie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- North Beach-weg, Tongaat, 4425, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 22 Blue Largo het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: North Beach-weg, Tongaat, 4425, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang