Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

23 Manzini Chalets - Pumba's Den

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Colin Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 48

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 31 resensies vir 23 Manzini Chalets - Pumba's Den
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Alexander N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alexander N

Excellent.

Had a very good time, enjoyed the swimming pool.

Mpho S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mpho S

Tranquil.

Absolutely enlightening and the getaway I needed to kick off the year.

Mario H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mario H

Perfect location. 24 hour security.

The perfect base close to the town centre. Can explore the whole town on foot. Booking was a breeze.

Elmien B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elmien B

Beste naweek breek ooit, Cape Vidal, boot ritte, al die wild.

Meeste van die goed in die woonstel val uitmekaar, die yskas, die braai buite, die stort lek. Maar oor die algemeen het ons baie lekker gebly.

Henry O - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Henry O

Benodig opknapping.

Benodig baie opknapping.

Marinda P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda P

Weer het goed saamgewerk, was lekker warm, pluspunt was geen loadshedding gehad vir die hele naweek nie.

Ek sal vir seker weer gebruikmaak van 23 Manzini, ons het heerlik gebly en als was skoon en netjies gewees met aankoms. Die mense het Saterdagoggend ingekom en weer kom skoonmaak. Ek sien uit na 'n volgende kuier by 23 Manzini.

Kevin J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin J

Perfect if you are using it as a base.

The accommodation is comfortable, so perfect if you want to cater for yourself and want to use it as a base to visit various places in the area like we did. It is on the smaller side, so just large enough for the 4 of us, but would not have been able to spend the whole day indoors with the kids. The big pool was an added bonus that my kids absolutely loved and was great to be able to jump in when we were back from outings. We will definitely be back.

Chris N - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris N

Convenient and affordable.

Everything was as advertised. Staff were very friendly and accommodating. The local security even escorted my family to see hippos in town while I was resting after a long trip.

Maryke G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke G

Heerlik.

Die eienaar was baie tegemoetkomend. Daar is aircons en waaiers wat baie gehelp het toe ons daar was tydens 'n hittegolf. Ons het baie lekker gebly.

Johan K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K

Absoluut 'n plesier gewees om daar te bly.

Swembad goed onderhou, netjiese tuine, goeie sekuriteit, heelnag gepatrolleer, naby 'n baie goeie restaurant.

Amanda S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S

Awesome.

Veilig. Netjies. Elke oomblik geniet.

Nico K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico K

Very pleasant stay.

Would suggest a fan in the front sleeping area.

Sonita V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonita V

Baie lekker.

Die lugverkoeling werk nie en dit was nogal ongemaklik warm, verder was alles baie lekker en silwerskoon.

Vivienne F - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vivienne F

Good location. Value for money, however there was no hot water to shower, the ventilation unit did not work and the TV only showed 1 station - soccer.

No hot water, no Wi-Fi, no TV signal and very poor cooling during warm stay.

Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Riaan S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan S

Awesome experience, the owner was extremely helpful!

Definitely booking with 23 Manzini Chalets again very soon!

Riaan S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan S

Excellent!

Awesome value for money and the owner is extremely helpful! Would recommend 23 Mazini Pumba's Den to anyone! We definitely coming back here and wouldn't stay anywhere else!

Smittie P J S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Smittie P J S

Alles was net heerlik.

Alles was in orde met chalets. Die diens was puik en ons het geen klagtes nie.

Leon N - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon N

Pleasant reception and customer care with friendly support personnel.

This is a jewel of a family resort in the midst of nature with infrastructure, gardens and amenities well maintained. A true haven for total relaxation and re-orientation with nature.

Mark S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark S

Gerieflik, netjies en veilig.

Baie netjiese en gerieflike eenheid. Waarde vir geld. Groot swembad. Het ook 'n veiligheidswag. Eenheid het 'n goeie lugversorging wat nuttig is in daardie klimaat. Sal beslis aanbeveel.

Laetitia S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia S

Ons het baie lekker hier gebly.

Die eenheid het alles wat jy nodig het. Goeie ligging, netjiese eenheid en die oord is pragtig. Baie veilig.

Shelley S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shelley S

Absolutely awesome stay!

Nice location, close to everything. We loved it! The flat was closed daily, it was nice a relaxing to stay there.

Steve D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steve D

Baie geniet, St Lucia begin weer soos vakansiedorpie voel.

Baie om te doen en te sien in die omgewing.

Marcia B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcia B

Baie lekker gebly.

Die chalet is goed ingerig met alles wat jy sal nodig hê, ons het lekker gebly en sal beslis weer so maak. Dankie aan Colin vir al sy moeite oor die Covid-tydperk, hy het ons elke keer te gemoed gekom as iets voorval. Die skoonmaakdiens by die chalet self was ook baie goed.

Vera V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vera V

Gerieflik, pragtige natuurskoon, lekker gebly.

Sleutels en plek maklik bekombaar. Gerieflik en mooi binne-in. Personeel baie behulpsaam. Daar is die gevaar van seekoeie en ratels wat in die aand rondloop. Daar is 'n wag wat in die aand tussen huisies rondloop en kyk daarvoor en mens waarsku. Pragtige tuine oraloor. Naby winkels ens. Naby Cape St Vidal met sy pragtige wildtuin met baie diere. Ons het dit baie geniet.

Anja L - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja L

Welverdiende vakansie

Die slaapkamer se dakwaaier werk nie te lekker nie as gevolg van die dakbalke. Dit is egter nie 'n probleem nie (was nie vir ons nie)m omdat die lugverkoeler die hele woonstel afkoel.

Enslin B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Enslin B

Lekker rustig en veilig.

Goed geleë en die plek was skoon en gerieflik met 'n lugversorger.

Helga G - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helga G

Relaxing and stress free

What a wonderful please. If we every have an opportunity to go to St Lucia again there will be no other please we would stay. Everyone was friendly, clean and helpful. The swimming pool area is clean and safe. We had a wonderful time.

23 Manzini Chalets - Pumba's Den se terugvoer

Hi Helga,

Thank you for the great review, we really enjoy it when our guests enjoyed their stay.
Looking forward to having you in St Lucia again in the near future.

Kindest Regards
Colin and Elrica

23 Manzini Chalets - Pumba's Den
Wimpie V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wimpie V

Wonderlike wegbreekplekkie, goed toegerus, loopafstand van winkels en eetplekke.

Was mal oor die rustigheid, weg van gejaag af. Natuur is ongerep, met baie besienswaardighede. Cape Vidal is 'n móét om te gaan sien. Sal definitief weer daar gaan kuier. Baie dankie aan LekkeSlaap ─ dit was 'n fees.

23 Manzini Chalets - Pumba's Den se terugvoer

Hi Wimpie ,

Baie dankie vir die positiewe resensie .
Ons is baie bly julle het dit geniet en hoop julle kom kuier binnekort weer in St Lucia.

Vriendelike Groete,
Colin en Elrica

23 Manzini Chalets - Pumba's Den
Bianca S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bianca S

Gerieflik, so lekker, beslis die beste keuse.

Ons het baie lekker gebly daar, Manzini is baie mooi skoon en netjies. Swembad was great! Personeel baie vriendelik en behulpsaam. Sal baie gou weer daar wil bespreek!

Francois V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V

Skoon, netjies, lekker gerus.

Ouma en oupa wat kleinkinders uitgevat het. Ons het lekker gebly. Swembad is groot pluspunt, veral vir kinders. Al wat negatief is, was harde musiek van buurwoonstelblok (nie Pumba's Den) nader aan dorpsenter, tot baie laat aand, na 12 uur.

Vanaf
Vanaf R695
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R695
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mckenziestraat 100, Manzini Chalets 23, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0c3e9a785c73b54dc716d0065888e85bff8b37d21f2ded4554fa441deef698026079970d411e0db1ca0e5a5d02bd182053b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R695 per nag (plek vir 4) 31 5 1 5 100 Mckenzie Street Manzini Chalets 23 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.378226804604 32.41014435582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang