23 Wawiel Gastehuis
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Rudolf Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 19
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Launce M - Mei 2024
Algehele gradering
Great value for money.
Bianca C - Apr 2024
Algehele gradering
Tuis. Veilig.
Jj P - Apr 2024
Algehele gradering
I am definitely going back there.
23 Wawiel Gastehuis se terugvoer
Thank you very much for using our facilities, it was a pleasure having you here.
Greetings,
Rudolf and Karin
Andy M - Mei 2024
Algehele gradering
Great stay and hosts!
Judy H - Sep 2024
Algehele gradering
Lekker gekuier. Bietjie uit die dorp.
Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Nicole S - Mrt 2024
Algehele gradering
Stil en rustig, kinder vriendelik.
23 Wawiel Gastehuis se terugvoer
Baie dankie, ons waardeer julle terugvoer.
Groete
Rudolf en Karin
Jarrett L - Mei 2023
Algehele gradering
I had a wonderful stay at 23 Wauwel Gaste Huis.
Lees meer23 Wawiel Gastehuis se terugvoer
Baie dankie Jarret, dit was 'n plesier om julle te ontmoet.
Rudolf en Karin
Dawie V - Apr 2023
Algehele gradering
Gasvry en waarde vir geld.
23 Wawiel Gastehuis se terugvoer
Dankie Dawie en vriende ons sien uit om julle weer te sien. Vriendelike Groete
Karin & Rudolf
Susan P - Mrt 2023
Algehele gradering
Ideale oornagverblyf vir besigheid. Ssal volgende keer langer kuier en die omgewing besigtig.
23 Wawiel Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir julle ondersteuning, dit was lekker om tulle te ontmoet. Groete. Rudolf en Karin
Deon W - Jun 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies, veilig en baie rustige area.
23 Wawiel Gastehuis se terugvoer
Hi Deon en span dit was aangenaam om jullevte ontmoet, ons wardeer julle ondersteuning.
Groete
Rudolf en Karin
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mopaniestraat 23, Orkney Vaal, Orkney, 2521, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang