Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

245 Main Road

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
3.3
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
3.7
Celeste F
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Perfect for relaxation. A peaceful and quiet place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shareen D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Hemel op aarde, die plante, die hout afwerkinge dra by tot die rustige gevoel. Ons het baie baie lekker gebly. Sal beslis weer daar gaan bly. Waarde vir jou geld en huislike rustige gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elton K
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Twice as nice! My eerste keer was lekker, dus was ek terug vir 'n tweede keer. GK is absoluut 'n puik gasvrou en baie behulpsaam, nie dat enige hulp nodig was nie. Alles is gerieflik netjies in plek. Die ligging is rustig en stil en naby alles: groot winkels, vulstasies, wegneem etes en die see. Die kat kom weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Donovan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Marvelous. Marvelous small, just right. My wife and I enjoyed it. Eskom was just a problem. The owner was very nice; she went out of her way to make our stay enjoyable. For that, I give her 10 out of 10.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvette F
1 nag
4.4
Sep 2024

Baie skoon akkommodasie teen 'n bekostigbare tarief. Dit is baie basies en daarom stem dit ooreen met die tarief. Daar is baie duurder plekke beskikbaar, maar min in hierdie prysklas. Dit is baie basies en perfek wanneer mens die omgewing wil verken en net 'n skoon slaapplek benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Michelle V
1 nag
4.2
Nov 2024

Stayed for one night. Excellent value for money. Good value for money. Cutlery can be upgraded, as well as the 'braai', though.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Marina G
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Okt 2024

Nodigste was daar. Alles netjies. Sal voorstel dat kombuis en toilet geskei word met muur of "dry wall".

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Chesna D
Kort verblyf Besigheidsreis
1.0
Aug 2024

Bad. It was unpleasant to say the least. The toilet is in the kitchen, no stove, and the braai area is completely open. How do you cook if it's raining?

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Giesela
245 Main Road
Good day, Chesna, Thank you for taking the time to share your thoughts on your recent stay. I'm sorry to hear that your experience did not meet your expectations. Regarding the layout of the unit, the photos provided on the platform accurately depict the open-plan design. I understand that this setup may not be ideal for everyone, but the images and descriptions aim to give a clear understanding of the space before booking. In relation to the stove, the amenities listed on the platform do not include a stove, and there are no photos suggesting otherwise. I strive to ensure that the listing accurately reflects the facilities available, and I'm sorry if there was any misunderstanding. As for the braai setup, the main photo clearly shows the outdoor arrangement in front of the unit. I appreciate that different properties offer varying types of braai facilities, and I'm sorry this aspect did not meet your preferences. Finally, regarding the value-for-money rating, I aim to offer affordable options in the Kleinmond area, and I did provide a discount for your booking. While I understand that different guests have different expectations, I always aim to balance affordability with comfort. I hope that in future bookings, the information provided helps guide your decisions more effectively. Should you have specific needs or preferences, I encourage you to carefully review the listing details and photos.

Pat H
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Dit was aangenaam. Baie rustig. Ek sal enigeen aanbeveel om die plek te besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tessa M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Ons het 'n baie lekker en rustige naweek gehad. Die plek het presies gelyk soos wat dit op die foto's was. Baie vriendelike dienste. Ons het dit baie geniet. Dit het 'n fantasmagoriese uitsig op die see en die walvisse.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Giesela Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 245, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4537db0db900c0e9b6709e4c9983be234c04ccc1b4ef0ce7505251a6e6bd5ee03bacf0ee6dda555d2c23020e463b603c2b97?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 27 5 1 4 245 Main Road Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.337704170987 19.004195248406

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang