282 Guesthouse
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cilliers-laan 282, Lyttelton Manor, Centurion, 0157, Gauteng
- Vanaf R520 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
282 Guesthouse bied gerieflike verblyf in privaat selfsorg-eenhede in Lyttelton, Centurion. Dit is sowat 4,3 km vanaf Waterkloof Lugmagbasis en 2 km vanaf Netcare Unitas Hospitaal.
Daar is 2 selfsorgeenhede wat elk slaapplek aan 4 gaste bied. Eenheid A het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en Eenheid B het 'n dubbelbed. Elke eenheid het 'n slaapbank vir ekstra gaste in die leefarea. Die badkamers het 'n stort of 'n stort en 'n bad. Die kombuise is met 'n yskas, mikrogolf, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Gaste het toegang tot gratis onderdakparkeerplek en 'n afstandbeheer vir die hek. Die eenheid word twee maal per week skoongemaak en ekstra skoonmaakdienste is beskikbaar op versoek wanneer jy bespreek.
Lyttelton is lekker sentraal en bied gerieflike toegang tot Pretoria, Midrand en Johannesburg via die hoofweë. Daar is flieks, restaurante, kruidenierswinkels, en 'n paar winkelsentrums in die omgewing. Centurion Winkelsentrum is sowat 6 km van hier af. En die naaste wassery is net 3 km van hier af.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Ben Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Cilliers-laan 282, Lyttelton Manor, Centurion, 0157, Gauteng
- Gaste dink 282 Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Lyttelton Manor Centurion Pretoria Gauteng
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cilliers-laan 282, Lyttelton Manor, Centurion, 0157, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang