Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seaview on 2822

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Fawzia G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Relaxing. A tastefully decorated and spotless studio with a lovely gracious host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rynette G
Lang verblyf
5.0
Des 2023

Amazing, met 'n pragtige see uitsig. Elna & Dries het ons so welkom laat voel en wat 'n mooi huis. Dit wat jy op die foto's sien, is wat jy kry en meer. Smaakvol gemeubileer, met alles wat jy nodig het sowel as 'n heerlike toegeboude kuierstoep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elna
Seaview on 2822
Rynette, julle was fantastiese gaste. Hoop om julle gou weer te sien. Groete Elna

Wilfred M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Wonderful. Value for money, beautiful sea views, and will book again in the near future. Restful and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elna
Seaview on 2822
Thank you, Wilfred. It is so nice to host guests like you! Hope to see you again soon.

Hennie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Heerlike see-vakansie, pragtige omgewing! Heerlike verblyf met pragtige see-uitsig, stap-afstand van die see af. Vriendelike, gasvrye gasheer/vrou het ons so tuis laat voel, wens ons kon langer bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jolindie C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Lieflik, veilig en alles wat jy nodig het. Lekker naby aan die see en staproete. Die huis is goed toegerus en die balkon is veilig vir klein kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elna
Seaview on 2822
Hallo Jolindie, Baie dankie vir jou resensie. Ons is baie bly om te hoor dit het aan julle behoeftes voldoen. Ons het gedink julle is baie kreatief met die tent op die balkon. Mooi bly en geniet julle volgende wegbreke. See groete, Dries & Elna

Serhalita B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2023

Fantastic. My stay at Seaview on 2822 was wonderful. Waking up to the sea view for the past 3 days has been great. The shops are also very close. I will definitely recommend this place if you just need a breakaway from the city.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elna
Seaview on 2822
Baie dankie Serhalita Ons is so bly julle het dit geniet. Was lekker om julle as gaste te hê.

Sterna M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Fantasties! Hierdie plek is bo aan ons gunstelinge! Ons het 'n baie reënerige naweek gehad (met 2 kinders: 11 en 9), maar kon heerlik ontspan met die warm kaggeltjie en Netflix! Wifi spoed is 10mbsp. Die skottelgoedwasser was 'n lewensredder en daar is selfs ligte tydens loadshedding. Die see is glad nie ver nie. Die braai-area is onlangs toegebou met skuifdeure, so ons kon heerlik daar kuier afgesien van die reën. Elna en Dries is dierbaar en het uit hul pad gegaan om ons naweek wonderlik te maak. Dit voel of ons hulle al jare ken. Ons gaan vir seker weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elna
Seaview on 2822
Sterna, julle was fantastiese gaste, ons sien baie uit om julle weer by ons te huisves. Groete Elna en Dries

Este H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2023

Baie netjies, gerieflike plekkie wat baie goed toegerus is met 'n heerlike kaggel. Heerlike ruim huis wat baie netjies is en loop afstand vanaf die strand is, met 'n pragtige uitsig en heerlike kaggel vir die koue aande. Sal vir seker weer daar bly. Baie bekostigbaar vir wat alles mens daar kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elna
Seaview on 2822
Baie dankie Este. Julle was ook fantastiese gaste.

Syndy V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

Pragtige uitsig van see en berge! Bettysbaai is 'n pragtige dorpie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elna
Seaview on 2822
Thank you Syndy, it was great to host you!

Dalene G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Wat 'n pragtige plek! Baie smaakvol gemeubileer en goed uitgerus. Die huis het 'n pragtige uitsig oor beide die see en op die berge. Een van die lekkerste plekke waar ons nog gebly het. Ons was bederf met 'n koepon vir koffie en melkskommels by Coffee on Clarence, 'n klein juweel. Wat baie lekker was, is dat die huis sommer loopafstand is van Sea Biscuit, Coffee on Clarens, The Hub en 'n klein supermark. Enigste iets wat bietjie gepla het, was die rommel wegryery. Miskien sal dit help om 'n staalhokkie op die sypaadjie te hê waar mens die sakke kan inplaas. Maar dis iets kleins.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elna
Seaview on 2822
Baie dankie Dalene, julle was fantasties. Groete, Elna

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clarens-rylaan 2822, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA140e5c0f95366a0bce37b2ce011d98e17e4f4972b3bff94ac35c357b3449439d6297761fdd6ef8f7931ddf9a478efe3971ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 2822 Clarence Drive Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.3540225 18.9327432

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang