Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seaview on 2822

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clarens-rylaan 2822, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Seaview on 2822 bied selfsorgverblyf in Bettysbaai, sowat 2 km vanaf die hoofstrand, wat dit ideaal maak vir gesinne of vriende wat op soek is na verblyf naby die kus.

Verblyf word gebied in 'n huis op die boonste verdieping en 'n ateljeewoonstel, albei bied 'n privaat ingang. Die huis op die boonste verdieping bied slaapplek aan 4 gaste. Daar is slaapplek vir 6 gaste as die ateljeewoonstel saam met die huis bespreek word. Die ateljeewoonstel bied slaapplek aan 2 gaste. Die ateljeewoonstel kan ook apart bespreek word. Die kamers het knus beddens en privaat badkamers. Elke eenheid het 'n goed toegeruste kombuis, sitkamer en eetarea. Daar is ook 'n slim-TV's en gratis WFi.

Die huis op die boonste verdieping spog met 'n groot toegeboude stoep en dek met sitplek en 'n ingeboude braai wat manjifieke see-uitsigte bied. Die stoep is beskut teen slegte weer. Gaste deel 'n tuin en vuurput. Daar is oorgenoeg parkeerplek op die perseel, en gaste kan die talle besienswaardighede wat die dorp bied, geniet. Die strand is minder as 200 m vanaf die huis. Bettysbaai spog met van die beste staproetes en fynbos in die land.

Harold Porter Botaniese Tuin is ongeveer 800 m ver. Kleinmond Gholfbaan is 13 km vanaf die verblyf, en Mt Hebron Natuurreservaat is 25 km ver. Die naaste lughawe, Kaapstad Internasionaal, is 75 km vanaf die verblyf.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 13 resensies vir Seaview on 2822
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Clarens-rylaan 2822, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seaview on 2822 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clarens-rylaan 2822, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA140e5c0f95366a0bce37b2ce011d98e17e4f4972b3bff94ac35c357b3449439d6297761fdd6ef8f7931ddf9a478efe3971ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 2822 Clarence Drive Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.3540225 18.9327432

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang