Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seaview on 2822

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clarens-rylaan 2822, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Seaview on 2822 bied selfsorgverblyf in Bettysbaai, sowat 2 km vanaf die hoofstrand, wat dit 'n ideale opsie maak vir gesinne of vriende wat op soek is na verblyf naby die kus.

Kies tussen die huis op die boonste verdieping of ateljeewoonstel wat albei 'n privaat ingang bied. Die huis op die boonste verdieping bied slaapplek aan 4 gaste. Daar sal plek wees vir 6 gaste indien die ateljee saam met die huis bespreek word. Die ateljee het slaapplek vir 2 gaste. Die ateljee kan ook apart bespreek word. Die kamers is deftig gemeubileer met knus beddens en privaat badkamers. Elke eenheid het 'n goed toegeruste kombuis, sitkamer en eetarea. Bly vermaak met slim-TV's en gratis Wi-Fi-toegang.

Die huis op die boonste verdieping spog met 'n ruim en onderdakstoep en dek met sitplek en 'n ingeboude braai wat manjifieke see-uitsigte bied. Die patio is goed beskerm teen slegte weer. Gaste deel 'n tuin en vuurmaakplek. Daar is oorgenoeg parkeerplek op die perseel beskikbaar, en gaste kan die talle besienswaardighede wat die dorp bied, geniet. Die strand is minder as 200 m van die huis af. Bettysbaai spog met van die beste staproetes en fynbos in die land.

Harold Porter Botaniese Tuin is ongeveer 800 meter weg. Kleinmond Gholfbaan is 13 km vanaf die eiendom, en Mt Hebron Natuurreservaat is 25 km ver. Die naaste lughawe, Kaapstad Internasionaal, is 75 km vanaf Seaview on 2822.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Fawzia G
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing. A tastefully decorated and spotless studio with a lovely gracious host.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Rynette G
5.0
Amazing, met 'n pragtige see uitsig. Elna & Dries het ons so welkom laat voel en wat 'n mooi huis. Dit wat jy op die foto's sien, is wat jy kry en mee...
Sien meer
Des 2023
Wilfred M
Saam met vriende
5.0
Wonderful. Value for money, beautiful sea views, and will book again in the near future. Restful and peaceful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2023
Jolindie C
Saam met vriende
5.0
Lieflik, veilig en alles wat jy nodig het. Lekker naby aan die see en staproete. Die huis is goed toegerus en die balkon is veilig vir klein kinders.
Okt 2023
Serhalita B
Gesin met tieners
5.0
Fantastic. My stay at Seaview on 2822 was wonderful. Waking up to the sea view for the past 3 days has been great. The shops are also v...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Clarens-rylaan 2822, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seaview on 2822 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clarens-rylaan 2822, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA140e5c0f95366a0bce37b2ce011d98e17e4f4972b3bff94ac35c357b3449439d6297761fdd6ef8f7931ddf9a478efe3971ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 2822 Clarence Drive Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.3540225 18.9327432

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang