Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dreaming Lodge

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Travisleigh B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Relaxing. Close to shops, restaurants, and fishing spots. Had a nice relaxing weekend with the family. Close to shops, restaurants, take-aways, and certain fishing spots are within walking distance.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Igshaan L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Leker en mooi. Ek het baie lekker gekuier. Dit was mooi en baie skoon, en die owners was baie friendly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Raedawn W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Peaceful. Very quiet , safe, neat and near shops.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Queen
Dreaming Lodge
Hi Raedawn Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Jy is altyd welkom om weer 'n wegbreek tydjie te bespreek. Groete tot "n volgende keer.

Margo C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2022

Baie lekker. Die eienaar self is baie vriendelik en het seker gemaak dat ons op ons gemak is. Die area is baie still, en die huis sal ek definitief aanbeveel. Dis ruim en als is daar wat nodig is vir 'n lekker wegbreek-naweek.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Queen
Dreaming Lodge
Liewe Margo Dankie vir jou terugvoering. Jy is welkom om weer te bespreek vir 'n wegbreek naweek of dalk langer. Groete tot 'n volgende keer.

Altessa G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2022

Die kuier was ongelooflik lekker en die area is baie rustig. Ons het dit baie geniet en sal beslis die plek weer besoek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Queen
Dreaming Lodge
Liewe Altessa Ek is baie bly dat julle die kuier by 2nd Ave Dreaming Lodge so geniet het. Jy is welkom om weer 'n bespreking te doen. Groetnis tot volgende keer.

Dawie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Feb 2022

Kleinmond is 'n lieflike dorp. Die gastehuis is ruim en netjies. Ons moes meer as 30 minute voor die plek wag om toegelaat te word. Die aircons in die woning is glo ontkoppel as gevolg van kragrekeningprobleme met vorige gaste. Ons is ook herhaaldelik aangespreek oor ligte wat onnodig brand. In een van die slaapkamers was daar kragkoppelings waarvan die bedrading kaal was. Meer as die helfte van die muurproppe in die woning werk ook nie. Ons sal Kleinmond met liefde weer besoek, maar beslis nie by 2nd Avenue Dreaming Lodge nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Lissindas P
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Sep 2021

Die eienaars was baie vriendelik, die huis skoon en netjies. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Queen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 2de Laan 136, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa4a30a3c16c3d03b2b461fcc7fb437c9accf92811a66960ee7ff632c2b6172ac0a63d8b28fbce6fe3e72066de7578a9431ea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 136 2nd Avenue Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.343272612453 19.021523894831

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang