3 Deining
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Deiningstraat 3, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
- Vanaf R1 967 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
3 Deining is 'n selfsorgvakansiehuis in Jongensfontein, 'n kusdorpie naby Stilbaai. Die huis bied uitsigte oor die see en is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na 'n kuswegbreek.
Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Twee van die slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers wat onderskeidelik 'n stort en 'n bad het.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en 'n kisvrieskas toegerus, en daar is 'n toonbank met stoele. Die leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel met 'n TV en lei na 'n balkon met sitplek en ingeboude braaigeriewe. Die tweede sitarea het 'n pooltafel.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Bad
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Deiningstraat 3, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Jongensfontein Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Deiningstraat 3, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang